Swallows Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Swallows Nest is in Plettenbergbaai geleë en is net 'n entjie van die strandmeer, strand, winkels en restaurante af.

Dié gastehuis het 2 slaapkamers op die boonste verdieping met pragtige see-, strandmeer- en berg-uitsigte. Daar is ook 3 slaapkamers op die onderste verdieping met uitsigte oor die tuin en swembad. Elke kamer het 'n privaat ingang, WiFi, TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Plettenbergbaai bied verskeie avontuur, besienswaardighede en lekker doendinge, soos walviskyk, diepsee-visvang, valskermspring, staproetes, branderplankry, kajakvaart, reksprong, tjoepry en perdry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Swallows Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false