Botrivier Akkommodasie by Swan Gables | LekkeSlaap
+43
+43

Swan Gables

29 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R390 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hooflaan 16, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Swan Gables bied 'n verskeidenheid gerieflike verblyf-opsies in die klein dorpie Botrivier in die Overberg-streek van die Wes-Kaap.

Die gehalte-verblyf is oor die dorpie versprei en word goed instand gehou.

Al die eiendomme voorsien linne en handdoeke.

Gaste se gemak is hiér 'n top-prioriteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 29 resensies vir Swan Gables
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Hooflaan 16, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swan Gables het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hooflaan 16, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmNTRiY2M4LTdhNTEtNGQ1YS04MDQ4LWY5YTAyNGJlOTc3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R390  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 4 16 Main Avenue Botrivier 7185 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -34.225825 19.206706
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za