LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swanepoel Gastehuis | LekkeSlaap
+70

Swanepoel Gastehuis

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 83, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swanepoel Gastehuis het 'n sentrale ligging in die kusdorp Jeffreysbaai. Die huis is 'n kort entjie se ry van die strand en gholflandgoedere af.

Die verblyf bestaan uit 'n gesinseenheid met 2 slaapkamers en 2 standaardkamers. Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste en die standaardkamers het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n gedeelde badkamer en die standaardkamers het elkeen 'n en sutie-badkamer met 'n stort.

Gaste kan gerus die swembad en braaigeriewe benut. Daar is ook lugversorging en gratis WiFi.

Besienswaardighede en doendinge sluit Jeffreysbaai Gholfklub, African Dawn Wildlife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, swem, branderplankry, skubaduik, snorkel, visvang, seil en kanovaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Swanepoel Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Da Gama-weg 83, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Swanepoel Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 83, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57837e344e9017af5c0a499d1d4f02ec86d966797e58215697471587113e2a28bc7a9e08106c8163de9b241d261595e51fb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 83 Da Gama Road Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -34.044361 24.925833
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!