LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Swartberg Cottages | LekkeSlaap
+69

Swartberg Cottages

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 61 resensies vir Swartberg Cottages
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Dedre S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dedre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly. Plek is netjies en skoon.

Op n lekker plek gelee, naby aan die winkels. Baie veilige parkeer plek. Fluks en vriendelike diens ontvang van al die personeel daar. Sal defnetief dit aanbeveel.

Arnold M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was fantasties.

Ons was baie gasvry ontvang en Elize het ons baie op ons gemak laat voel. Die cottages beskik oor die volle DStv selfs met CatchUp. Veiligheid is hoog op die agenda en die plek was baie netjies. Die braaigeriewe is ook heerlik.

Jacobus Petrus H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus Petrus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eiendom is aan die rand van die dorp geleë. Dit is redelike goeie waarde vir geld. Die aanbeveling hierbo is met voorbehoude.

Die asblik buite het 'n onaangename reuk gehad. Die badkamerdeur na die woonarea sluit nie dig nie. Daar kan deur die opening gekyk word. Die toilet het ook 'n reuk gehad. Ons moes 'n ontsmettingsmiddel koop. Daar was ook nie voldoende toiletpapier vir 2 dae se verblyf nie. Ons was 3 persone in die woonstel. Die rede vir bostaande is blykbaar onvoldoende toesig deur die eienaar.

Swartberg Cottages's terugvoer

Baie dankie vir u resensie en ons vra omverskoning as u n onaangename ervaring gehad het.
Ons sal beslis ondersoek instel.
Groete,
Swartberg Cottages

Swartberg Cottages
Susan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, vriendelik en definitief waarde vir geld.

Kan die verblyf definitief aanbeveel! Is vriendelik ontvang. Veilige omgewing. Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Dankie Elsie en Martiens - sal weer kom!

Swartberg Cottages's terugvoer

Baie dankie vir u resensie!

Ons waardeer die terugvoer en is bly om te verneem dat jul n aangename ervaring gehad het.

Vriendelike Prins Albert Groete,

Swartberg Cottages

Swartberg Cottages
Jonathan T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan T
Enkelreisiger

Was an awesome venue. Everything that was required.

Host was informative. Helped with knowing where everything is in the area. Would definitely recommend and stay there again.

Swartberg Cottages's terugvoer

Dear Jonathan,

Thank you for your great review.
It was only a pleasure hosting you.

Kind Regards,

Swartberg Cottages team

Swartberg Cottages
Sean B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Sal wel weer bly op my volgende trip Kaap toe!

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Sean,

Baie dankie vir jou resensie. Dit was net 'n plesier om julle te huisves.

Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Barend O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barend O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus.

Kontantlening besigheid skep indruk van “onveiligheid” Goeie verblyf en aangename gasvrou en vriendelik.

Swartberg Cottages's terugvoer

Goeiedag Barend,

Baie dankie vir u resensie en terugvoer. Ons waardeer dit.

Vriendelike Groete,

Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Hester V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en prakties.

Netjiese opset goed ingerig, TV kanale en WiFi, veilige parkering, omgewing is baie besig.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Hester,

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u terugvoer.

Groete,

Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Helen F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal enige tyd weer soontoe gaan.

Jongman was baie vriendelik en hulpvaardig. WiFi-wagwoord was op knipbord beskikbaar. Hy het kort-kort gekom om te hoor of alles in orde is. Alles was netjies en skoon, alles wat ons nodig gehad het was daar, braaiplek beskikbaar. Het die volgende oggend kom hoor of alles nog reg is en hoe ons geslaap het. Baie aangename jongman.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Helen,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons is bly om te verneem van jul lekker ervaring. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.

Vriendelike Groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Wikus C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Netjies. Goeie ontvangs.

Sien sterre.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Wikus,

Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly om te verneem van jul wonderlike ervaring.

Vriendelike Groete,

Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Bekostigbare, basiese selfsorg.

Swartberg is basiese selfsorg wat voldoende toegerus en skoon is. Die eienaars het goed gekommunikeer. Ek kan dit aanbeveel vir reisigers wat hoofsaaklik bekostigbare en gerieflike oornagfasiliteite benodig.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer en aanbeveling opreg.

Ons vertrou dat ons u weer in die toekoms sal verwelkom.

Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Elzaan Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en baie gasvry, reelings was puik!!

Ons het die kuier baie geniet, die eienaar was baie gaaf en vreeslik gasvry. Ons huisie was baie netjies en skoon. Hul het ons die heeltyd op hoogte gehou van bespreking. Was 'n baie lekker ervaring volpunte vir Swartberg Cottage.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Elzaan,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Was net 'n plesier om jul hier te hê.

Vriendelike Groete,
Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Jose M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jose M
Saam met vriende

Excellent stay.

Alicia is the perfect host for this quiet and nice accommodation!

Swartberg Cottages's terugvoer

Dear Jose,

Thank you so much for your review. We appreciate your feedback and it was just a pleasure hosting you.

Kind regards,

Swartberg Cottages team

Swartberg Cottages
Morne V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en skoon.

Dit is 'n aangename plek. Vriendelike ontvangs. En 'n baie lekker plekkie om te kan rus.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Morne,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Dit was net 'n plesier om jul hier te hê.

Tot weersiens, mooi loop!

Groete,
Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Maliska S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon verblyf, vriendelike diens.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons eenheid was netjies, skoon en ten volle toegerus vir selfsorg. Ons gasvrou het ons altyd met 'n glimlag gesien en na inboek ook gekontak om te vra of ons enige iets verder benodig.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Maliska

Baie dankie vir jou wonderlike resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul hier te hê. Ons streef daarna om elke gas tuis te laat voel met ons warm Karoo gasvrygeid en is bly dat u dit geniet het.

Vriendelike groete

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Louis M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, behulpsaam en vriendelik.

Baie aangename verblyf met vriendelike, behulpsame personeel en ontvangs. Voertuig veilig onderdak.

Swartberg Cottages's terugvoer

Goeie dag Louis,

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoer.

Weereens baie dankie en mooi bly.

Groete,
Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Herman V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Het voldoen aan verwagting. Skoon en netjies en personeel hulpvaardig.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Herman,

Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.
Ons sien uit daarna om jul in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike Groete,

Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Collin B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Collin B
Enkelreisiger

Persoonlike aandag aan elke persoon was aan die orde van die dag.

Plek was maklik om te vind en vriendelike diens het die verblyf baie aangenaam gemaak. Plek is baie netjies en gemaklik en dit voldoen ook aan enige van jou benodighede.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Collin,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer en is bly om te verneem van jul lekker ervaring.
Dit was net 'n plesier om jul te akkommodeer.

Tot weersiens, mooi loop!

Groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Lizette K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike plekkie.

Baie lekker gebly. Lekker privaat plekkie.

Swartberg Cottages's terugvoer

Goeiedag Lizette,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoer.

Vriendelike Prins Albert Groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Maresa V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oorslaap.

Vriendelik ontvang, skoon en netjies, veilig. Lekker geslaap en sal weer daar oorslaap. Dankie Martiens.

Swartberg Cottages's terugvoer

Halo Maresa,

Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Ons is bly jul het jul verblyf by Swartberg Cottages geniet. Dit was 'n plesier om jul hier te hê en ons sien uit om jul in die toekoms weer terug te verwelkom.

Vriendelike Prince Albert-groete

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Norris S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norris S
Enkelreisiger

Cosy.

Lekker gebly, plekkie is skoon en mooi uitgelê. Baie gerieflik vir die besigheidsreisiger. Beveel dit definitief aan, veral teen die prys.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Norris,

Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Ons is bly om te weet julle het jul verblyf by ons geniet.

Groete,
Swartberg Cottages Span

Swartberg Cottages
Jacques H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Goeie oornagplek.

Hoewel mens bietjie meer verwag het vanweë die advertensiefoto's, het ons nogtans goed oornag. Bietjie uit die weg uit rakende die dorp self.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Jacques,

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer u terugvoer en is bly om te weet julle het lekker gebly.

Groete,
Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Christiaan V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a good equipped flat for the rate.

Will recommend to anyone that likes staying in Prince Albert.

Swartberg Cottages's terugvoer

Beste Christiaan,

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer die terugvoer en is bly om te weet u het u verblyf geniet. Baie dankie vir die aanbeveling.

Groete,
Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Lize E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Enkelreisiger

Gemaklik en veilig.

Veilige onderdakparkering en volledig netjies toegerus. Home away from home gevoel.

Swartberg Cottages's terugvoer

Goeiedag Lize,

Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons is bly om te hoor jul het heerlik gebly.

Tot weersiens, mooi loop.

Groete,
Swartberg Cottages

Swartberg Cottages
Andy S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, functional and good value for money.

Needs a working light at braai area and some cushions for the braai seats.

Swartberg Cottages's terugvoer

Dear Andy,

Thank you so much for your valued review. We appreciate your feedback and are glad to know that you had an enjoyable stay at Swartberg Cottages.

Kind regards,
The Swartberg Cottages team

Swartberg Cottages
Heleen J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Kan Swartberg Cottages aanbeveel. Skoon en netjies. Vriendelike eienaars.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Heleen

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te hoor dat jul, jul verblyf by ons geniet het.

Mooi loop en groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Piet P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker.

Was lekker om daar te bly.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Piet

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer en ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.

Mooi loop en groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Anell D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, silwerskoon, goeie uitleg, alles op sy plek, keurig en nuut.

Die verblyf was rustig, silwerskoon, goeie uitleg binne, keurig en nuut.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Anel,

Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.

Mooi loop en groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Hendrik V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed en netjies.

Pragtig binne met alles wat jy nodig het. Hulle het aan alles gedink om dit gerieflik te maak.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Hennie

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer en ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.

Mooi loop en groete,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Jacques V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Baie vriendelike ontvangs deur eienaar. Sy het ons dadelik laat welkom en tuis voel.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Jacques,

Baie dankjie vir jou resensie. Ons is bly om te weet jul het jul verblyf geniet.
Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete en mooi loop,

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Johanna C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna C
Gesin met tieners

Teleurgesteld na die lang reis.

Die plekkie was baie mooi skoon en netjies. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was hopeloos te klein vir 3 mense. Daar was 2 enkelbedjies in asook 'n driekwartbed waarop ons moes slaap. AAKLIG want niemand het geslaap nie. Die tafel met die stoof bo-op staan langs die bed. Die ingang het ons gesukkel om te kry want die gastehuis staan agter in 'n werksplek/stoor weet nie presies nie.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Johanna

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Dit speit ons om te hoor van jul ervaring, maar jul het die fotos gesien voor jul geboek het. Dus kan ons nie kommentaar lewer op jou klagte nie, behalwe dat jy wel geweet het wat jy kan verwag.

Vriendelike groete

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Danica S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica S
Gesin met klein kinders

Perfek vir oornag.

Dankie vir die gasvryheid. Swartberg Cottages is goed toegerus, alles wat jy nodig het. Sterre en stilte. Ons het lekker gebraai. Prins Albert se strate verken. Sal julle vir seker aanbeveel.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Danica,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die terugvoer.
Ons is bly om te weet jul het jul verblyf by ons geniet.

Mooi loop en groete.

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Christopher B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher B
Enkelreisiger

Excellent blyplek!

Baie nice plek binne en lekker geriewe vir 'n nag of twee se verblyf!

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Christopher

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoer en ons is bly om te weet jul het jul verblyf by ons geniet.

Mooi loop en groete.

Swartberg Cottages span

Swartberg Cottages
Marius D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Enkelreisiger

Perfek vir die oorslaap.

Was op motorfietstoer vanaf Die Hel en ander bestemmings. Perfekte oornagplek met alles wat mens nodig het insluitende 'n lugversorging vir die hitte. Vriendelik ontvang ten spyte van my laat aankoms. Ek het nie daarvan gebruik gemaak nie, maar ek sien daar is alles wat mens nodig het om kos te maak.

Swartberg Cottages's terugvoer

Goeie dag Marius

Baie dankie vir u terugvoer. Baie bly julle het dit geniet en julle is meer as welkom.

Vriendelike groete

Swartberg Cottages
Fanie C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie muskiete en vlieë. Swak ligging agter die drankwinkel.

Baie mense klim op die 'bandwagon' om 'n paar rand ekstra te verdien en die gasvryheidsbedryf is een van die makliker maniere om dit te doen. Baie strenger toesig en beheer moet toegepas word veral as dit aanlyn gedoen word. Een mooi foto is misleidend en vertel nie die hele prentjie nie.

Swartberg Cottages's terugvoer

Nie seker of ons die "bandwagon" gedeelte asook die gasvryheidsbedryf verstaan nie. Ons is in n landelike gebied gelee en ongelukkig is daar vir gedeeltes van die somer muskiete asook vliee wat ons probeer bestry en vermy sover moontlik.

Verder is ons jammer om te verneem u het nie u verblyf geniet nie maar ons probeer altyd om te verbeter asook om na ons gaste se behoeftes om te sien.

Swartberg Cottages
Johan V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Cottages sit agter bottelstoor. Was aanvanklik skepties toe ons daar inry, maar was aangenaam verras. Genoeg parkering. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het. Lekker braaiplek en loopafstand van die Spar af, letterlik 30 meter weg. Sal weer daar bly.

Swartberg Cottages's terugvoer

Bly om te verneem jul het dit geniet.

Swartberg Cottages
Charlee S - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Charlee S
Gesin met tieners

Versteekte juweel!

Jammer dis so naby die bottelstoor!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Hidden gem.

A pity so close to the bottle store!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Orpa H - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Orpa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles goed, behalwe geen warm water.

Alles was lekker gewees, behalwe geen warm water die volgende oggend - was baie ontsteld daaroor, want ek betaal baie geld vir een aand se verblyf en daar is nie warm water die volgende oggend nie. Not nice.

Louis V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die foto's op die webtuiste is misleidend.

Dit het als wat mens nodig het, maar dit regverdig nie die Prins Albert besoek nie.

Swartberg Cottages's terugvoer

Ons is bly om te verneem die eenheid het alles gehad wat u benodig het. Ongelukkig verstaan ons nie die fotos wat "misleidend" is nie, Die foto's is van die eenhede en die perseel en ons is in Prins Albert gelee.

Baie dankie

Frans

Swartberg Cottages
Martin S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagrusplek met veilige parkering en gehalte-diens.

Na 'n stresvolle tyd op die langpad het ons 'n vriendelike en professionele ontvangs gekry. Die wooneenhede was silwerskoon met al die nodige bybehore wat jy mag nodig kry. Ons motor was veilig onderdak geparkeer en twee wonderlike honde, Blackie en Snowie, pas jou en als om jou op. Ek sal dit beslis aanbeveel vir kort verblyf of oornagplek. Hou so aan!

Swartberg Cottages's terugvoer

Ons is dankbaar u het die verblyf geniet.

Groete

Frans

Swartberg Cottages
Lori-anne J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lori-anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very serviceable flatlet.

The accommodation provided everything that we needed for 2 nights. The owner was very helpful and friendly and the property was comfortably secure.

Danie G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Besigheidsreis

As jy net 'n plek soek om jou kop neer te lê, dan is dit die plek.

Alles wat 'n mens nodig het. 'n Mens slaap hier, en beweeg van hier af en gaan doen jou dinge. 2 groot, vriendelike honde pas jou en jou voertuig op in die aand. Braaigeriewe is lieflik, maar maak net seker jy vat Tabard saam vir die muskiete.

Bettie G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en veilig.

Elize het ons so vriendelik ontvang en dra toe sommer die tasse ook af nog voor ons kon keer. Baie dankie. Ons het heerlik geslaap.

Amy V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Amy V

Everything is provided but too small.

Before the stay we had a good communication and I was looking forward staying here. When we got here it wasn't good service. It looked like the lady that I spoke to wasn't there. We needed to ask for extra information. 3 beds were put in a space that was too small so we couldn't even sit inside except for on the bed. There was no atmosphere unfortunately. Didn't feel very welcome by the people that opened up for us.

Emanuele C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emanuele C
Saam met vriende

Nice place confortable room.

I liked the place and the owner was really nice and helpful.

Melanie R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Waarde vir geld!

Baie netjies. Vriendelike en hulpvaardige eienaars en die lugversorging is fantasties!

Carina K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carina K
Gesin met tieners

Dit sou lekker wees om 'n groter buite-area te hê.

Hoewel dit in die dorp geleë is en dus baie gerieflik is, sou dit lekker wees om 'n groter buite kuier-area te kon hê. Die lugversorging was baie welkom in die erge hitte.

John E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne.

Vriendelike ontvangs. Stil en huislik.

Francois E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Die diens was puik en baie vriendelik.

Chris A - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Ons het dit baie geniet. Dit was lekker rustig en stil. Ons kon net lekker sleg wees en het baie gerus.

Meliza C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C
Gesin met klein kinders

Rustig in 'n pragtige plek.

Sal vir seker weer by hulle oornag. Dit was 'n heerlike nagrus na 'n baie lang pad. Pragtige dorpie.

Dalene K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dalene K
Enkelreisiger

Dit was ‘n reuse teleurstelling.

Baie teleurstellend. Die sogenaamde "cottage" was letterlik ‘n buitekamer agter 'n vulstasie met ‘n badkamer wat so groot is soos ‘n kas. Dit word geadverteer as troeteldiervriendelik, maar daar woon reeds 2 reuse wolfhonde op die perseel wat letterlik in my motor wou spring en my worshond het amper ‘n hartaanval gehad. Aangesien daar geen afgeperkte plek is behalwe in die kamer waar jy dan nou jou hond kan aanhou nie, is dit BESLIS nie troeteldiervriendelik nie.

Lynette N - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die pragtige dorp Prins Albert besoek.

Die kamer was skoon en baie netjies. Die voertuig was veilig parkeer en ons het ook baie veilig gevoel. Die gasvrou was baie vriendelik.

Adri D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, goed toegeruste verblyf.

Ons cottage was ruim, baie netjies, skoon en modern. Die kombuis is baie goed toegerus - daar is alles wat mens mag nodig kry. Daar is parkering vir jou kar onder 'n afdak. Die cottages is loopafstand van 'n supermark en ander winkels af. Ons het ons oorslaap baie geniet.

Sarie K - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is net die absolute noodsaaklikhede.

Saans is dit baie donker buite. Daar was nie warm water om in te stort - net effens lou. Ons het gekla oor 'n buislig wat nie werk. Dit was steeds so toe ons na drie dae vertrek.

Swartberg Cottages's terugvoer

Jammer daar word nie meer uitgebrei oor die "absolute noodsaaklikhede" nie. Voorstelle om die ondervinding te verbeter is altyd welkom. Baie gaste verwelkom die min lig buite om die sterre te kyk, as ons in kennis gestel was kon ons meer ligte aangeskakel het. Indien die sonkrag-stelsel se water te koud was kon ons die elektriese stelsel aanskakel maar indien ons tweemaal per dag vra of alles in orde is en die antwoord is elke keer alles is reg dan aanvaar ons dat alles in orde is. Die een buis van 'n dubbel lig het foutief geraak en weereens was ons verseker dit is nie n probleem nie want die ander buis het nog gewerk. Indien iemand iets kort kom of ontevrede is met iets, stel ons in kennis en sal die probleem probeer aanspreek.

Swartberg Cottages
Dirk M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Enkelreisiger

Great!

Skoon, netjies en vriendelike mense.

Albertje F - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Albertje F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak omgewing.

Ons het net een nag oorgeslaap in plaas van die twee nagte wat ons bespreek het. Baie beknop. Ek sal dit nie aanbeveel nie.

Carolina B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolina B
Gesin met tieners

Ons het heerlik gebly!

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Goeie waarde vir geld.

Heloise U - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise U
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap en gekuier.

Sien die sterre.

Swartberg Cottages's terugvoer

Hi Heloise,
Baie bly om te verneem jul dit die sterre soos ons geniet.

Swartberg Cottages
Roy P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roy P
Enkelreisiger

Very comfortable

Comfortable accommodation with DStv and an air-con. Suitable for group booking due to separate rooms.

Elmie E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en sorgsame diens.

My eie ma sou nie beter na ons omgesien het nie. Baie dankie vir die gasvryheid!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhMmI1YWFmLTg0YWEtNDBjOS05ODAzLTU0MDk0ZjI3ZTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 61 5 1 5 111 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.214127991786 22.028286606073
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!