Atlantic Beach Golf Estate Akkommodasie by Sweet Dreams Guesthouse | LekkeSlaap
+22

Sweet Dreams Guesthouse

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Sweet Dreams Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
David S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel baie welkom.

Die gasvryheid van Kobus en Justene was oorweldigend. So hartlik dat dit soos ou vriende gevoel het. Kamer was groot en goed toegerus. Bly baie lekker en sal weer daar oornag.

Jacques D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n awesome verblyf plek.

Van die booking tot ons vertrek Sondag was een pret naweek. Ons gasheer het ons op hoogte gehou van die booking soos wat ons navraag begin doen het. Alles was in plek soos belowe is en op fotos te sien is. Gasvryheid van ons hosts uit die boonste rakke. Julle sien ons definitief gou weer.

Sweet Dreams Guesthouse's terugvoer

Beste Jacques,

Dit was so lekker om julle hier te kon ontvang. Julle is fantastiese mense en altyd welkom.

Groete,
Kobus

Sweet Dreams Guesthouse
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea Hare-singel 72, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7436, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExY2IwOTVlLWNjZDItNDQ3MS05ZjcxLTBmZjk0YzdmNGM2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 72 Sea Hare Circle Atlantic Beach Golf Estate 7436 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.7362899 18.44532
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za