LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Bedfordview

Sweet Home



4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 1 Smith Street, Wedgewood Green, Bedfordview, 2007, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Sweet Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n woonstel met 2 kamers. Die woonstel is geleë in 'n veilge kompleks in Bedfordview, sowat 5 minute vanaf die Eastgate Winkelsentrum asook die Bedford Winkelsentrum, en dis slegs 3 minute vanaf die Bedford Gardens Hospitaal.

Die woonstel het 2 slaapkamers, waarvan 1 en suite is. Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond, en die woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gewone badhanddoeke en ekstra groot handdoeke word voorsien.

Ons bied ook 'n skoonmaakdiens.

In die kompleks is daar 'n swembad, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n motorhuis vir 2 voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Noodsaaklike toiletware
Strykyster
Swem

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Marie V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Het lekker gebly. Het lekker gebly. Gordyne voor die badkamervensters kan nogal help, aangesien jy in die aand kan sien wat in die badkamer aangaan as die ligte aan is. As jy die skottelgoed moet was sal proppe in die wasbak ook nogal help. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2018

Alle wat ek wou hê. As ek weer JHB toe kom, kom bly ek weer hier!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rogério
Sweet Home
Thank you, Dirk. We appreciate the feedback.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rogério Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar


Ligging

Gaste dink Sweet Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 11:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R7 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R7 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

1 Smith Street, Wedgewood Green, Bedfordview, 2007, Gauteng

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMmRkZTVjLTRmNTgtNDgwMC1hZDA5LWQ4Y2NlZGEzZmRmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 1 Smith Street Wedgewood Green 2007 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 11:00 -26.187901791681 28.118015676721
Soek in 'n groter streek