Sweet River Guest Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg 20, Drummond, Buitewyke van Durban-wes, 3626, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweet River Guest Cottage is in die rustige plattelandse voorstad Drummond geleë en is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat deel is van die eienaar se hoofhuis.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes, maar hou in gedagte dat die hoofbed 'n driekwartbed is en die solderbed 'n enkelbed vir 1 kind is. Daar is 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Gaste kan op die gemaklike rusbank ontspan en daar is ook braaigeriewe en parkeerplek.
Die eenheid het 'n lieflike uitsig oor die tuin en die kleinhoewe skep 'n veilige omgewing vir stappies op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Sweet River Guest Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- River-weg 20, Drummond, Buitewyke van Durban-wes, 3626, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Drummond Vallei van 'n Duisend Heuwels KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-weg 20, Drummond, Buitewyke van Durban-wes, 3626, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom