Sweetwater Farm Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Liezl V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Cath G - Jan 2024
Algehele gradering
A lovely farm stay to relax and reconnect with friends and nature.
Ronel G - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas atmosfeer - naby en vêr genoeg van die dorp af .
Elizabeth V - Nov 2023
Algehele gradering
Blissful, restful and value for money.
Lees meerLelani D - Jan 2023
Algehele gradering
Stoep is 'n wenner!
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle kommentaar. Julle was aangename gaste.
Sharon D - Nov 2022
Algehele gradering
Experience the result of a remarkable woman's labor of love.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Thank you so much for your positive reply. We accommodate any length of stay.
Jp F - Mei 2022
Algehele gradering
Was kort.
Kim S - Jan 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay.
Lees meerCobus R - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ek sal die verblyf aanbeveel.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe kommentaar.
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Beyers L - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was nie wat ons verwag het nie. Aanwysings na die plek is geen, veiligheid is daar nie sprake van nie. 'n Tipiese plaas-cottage met honde wat jou geselskap hou.
Anita V - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik, vriendelik, alles wat nodig is vir selfsorg en meer!
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar. Word waardeer.
Clifford R - Des 2019
Algehele gradering
Baie mooi ligging maar ongelukkig was die groot huis heel moontlik net na die vorige toeriste skoongemaak en nie net voor ons aankoms nie.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Thank you for your comments. I will take it into consideration. Once again, thank you for your support.
Sandra B - Sep 2019
Algehele gradering
Quiet, relaxing, amazing.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Thank you for your review.
Lynette V - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut perfek vir ons behoeftes.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle vriendelikheid. Julle is enige tyd welkom.
Danique C - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike akkommodasie!
Madelaine V - Des 2018
Algehele gradering
Lizette is such a warm person who makes anyone feel welcome.
Sanchia C - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en was baie vriendelik en ingestel om seker te maak alles is reg vir ons gewees.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Hennie P - Jan 2017
Algehele gradering
Stil omgewing, het lekker uitgerus.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Dit was net onsettend droog. Ons hoop dat dit volgende keer groener sal wees.
Suzette M - Des 2016
Algehele gradering
Dit was OK
Werner L - Okt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly - rustig!
Nici R - Jun 2016
Algehele gradering
Lizette van Huyssteen is gasvry en die huisie is baie oulik.
Ellie B - Mrt 2016
Algehele gradering
A peaceful cottage that meets all your requirements.
Lukas R - Des 2015
Algehele gradering
Gemiddeld.
Sweetwater Farm Cottages se terugvoer
Thank you for your comments. I will take it under advisement.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 7 van 232, Redfordweg, The Crags, 6602, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom