Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leandi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi M

Great stay at Sweni.

We had a very enjoyable stay at Sweni Lodge. The house is well equipped and in a great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh F
Gesin met klein kinders

Was wonderful.

Good sighting of the animals on Mjejane Reserve.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette H
Saam met vriende

Awesome accommodation, great game viewing, lovely guide.

We hosted guests from Germany (they were blown away with the standard of accommodation, the layout, the decor, absolutely everything). We really enjoyed our private game drive with Lebeko. The only recommendation would be to have a filter coffee machine in the kitchen. Thank you for a lovely stay, we will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike, sielrussende wegbreek.

Die plek was wonderlik. Die stilte klim in jou siel. Jy het alles wat jy nodig het en dit baie netjies en skoon. Die vlakvarkies het op ons stoep kom "kuier". Ons het kilometers geloop. Glen is behulpsaam met alles en Lindiwe so vriendelik en verwelkomend. Hierdie is moet kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D
Gesin met klein kinders

Clean, and well equipped.

Glen and his team have an absolute gem. House was well-equipped and extremely comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met tieners

Heerlik stil en privaat.

Heerlik gekuier! Plek is baie mooi en wild loop tot naby die deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Gesin met klein kinders

Baie mooi, goeie waarde vir geld.

Sweni Lodge is baie mooi, skoon en baie goed geleë. Sal enige tyd teruggaan. Jy is in die bos, hoor leeus, seekoeie, olifante elke aand. Baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lauren V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren V
Gesin met klein kinders

We really enjoyed staying at Sweni Lodge. It's a beautiful home with all what you need.

We loved Sweni Lodge, I would recommend the lodge to anyone who wants to stay in Mjejane and explore Mjejane and the Kruger. It is well decorated. The only critique I can give is perhaps the small bedroom with the 2 single beds, could do with darker curtains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lian L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lian L
Saam met vriende

Lekker uitrusnaweek.

Great naweek saam my vrou en paar vriende gehad. Die gasheer, Glen, was baie behulpsaam en niks was uit plek of 'n tekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelius K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius K
Saam met vriende

Puik verblyfopsie, ook vir KNP besoeke.

Sweni Lodge is goeie waarde vir geld, die huis is modern, luuks en uiters goed toegerus. Die omgewing is ware wildernis en ons het heerlik langs die vuur gekuier en tot laataand na die naggeluide van Mjejane (en die Wildtuin reg noord) geluister. Ons het Sweni ook gebruik as basis om die Krugerwildtuin te verken en dit het heerlik gewerk - dit is 'n maklike 20 min ry vanaf Malelane-hek. Baie dankie Glen vir die uiters flinke en vriendelike bystand, jou fasiliteit is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adolf P - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adolf P

Netjies, lekker beddens, skoon.

Baie lieflike plek wat skoon is met goeie beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Besigheidsreis

Gerieflik en netjies met alles wat benodig word.

Uitstekend waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger se terugvoer

Hi Pieter,

Thank you for the review. Much appreciated and glad you could experience the beauty of Mjejane. Hope to see you in the future,

Best Regards
Glen

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger
Gideon Chris L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon Chris L

Ongelooflik

Netjies, skoon en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kara J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kara J
Saam met vriende

Pragtige huis in die stilte van die natuur!

'n Pragtige huis wat toegerus is met alles wat jy benodig. Die stoep is ideal vir kuier, etes en om die natuur geluide te waardeer. Die reservaat se wild is rustig wat die wildritte baie spesiaal maak, die wild steur hulle nie aan die voertuie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig, alles skoon en netjies.

Heerlike huis, ons is goed ontvang en alles was skoon en netjies. Ons kinders 7, 5 en 3 jaar oud het ook heerlik gekuier en lekker gespeel en geswem by die lodge. Baie goeie waarde vir geld. Dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S
Gesin met tieners

Luukse verblyf in die bos.

Pragtige, volledig toegeruste huis, wat baie smaakvol gemeubileer is. Huis was baie skoon en netjies, met alles wat nodig is. Kan dit baie sterk aanbeveel en sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan N
Saam met vriende

Goed.

Vir die prys sal ek aanbeveel dat TV 'n opsie moet wees. Kombuis baie onprakties, meeste kaste en mikrogolf so hoog dat dit nie benut of bygekom kan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Gesin met tieners

Great experience, luxury accommodation with wildlife on your doorstep.

It was a wonderful experience being able to stay in a new fully equipped lodge and being surrounded by wildlife. Even our teenagers enjoyed the silence and played some board games and my wife appreciated the cleaning services which included laundry. On our last night we were fortunate to able to listen and see elephants grazing just a few meters away while having a braai. Having easy access to the Kruger Park via the low water bridge was unique and allowed us to avoid the queues. Thanks again for making it a memorable vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger se terugvoer

Hi Andre. Thank you for your positive feedback and very happy you enjoyed your stay on Mjejane!

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger
Melani J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani J
Gesin met tieners

Die verblyf is modern en tog het dit 'n bosveld-atmosfeer.

Die kinders se woorde was: "Awesome!". Dit was presies wat ons nodig gehad het. Die verblyf is in 'n rustige private omgewing en tog het twee tieners alles vreeslik geniet. Ons het wild gekyk, 'n nagrit gedoen en geswem. Ons wou nie huistoe gaan nie. Het die verblyf alreeds by drie gesinne aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger se terugvoer

Thank you for taking the time to comment on your stay. We appreciate the feedback and happy that you and your family enjoyed the bush veld tranquillity that Mjejane offers.

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lodge 91, Mjejane Wildreservaat, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAozFxZrVPHqYmOd00lDezHa39RC3P1wFetZZa8bhy2cxDV0yIEy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Lodge 91 Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.381893562635 31.713983416557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem