Swiss Chalet
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 719 van Naauwpoortstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swiss Chalet is 'n knus en stylvolle selfsorgeenheid in die middel van 'n pragtige park met 'n uitsig oor die gholfbaan in Clarens. Die chalet het 'n unieke ontwerp en dis die ideale verblyf vir 'n romantiese wegbreek of gesinswegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is in die solder en het 'n koninggrootte-bed. Die solder het ook 'n hangmat waar gaste kan lê en lees. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, lêsak, kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met Weber-braaigeriewe en 'n etenstafel. Dis die ideale plek om 'n skemerkelkie te geniet terwyl gaste die uitsig kan aanskou. Daar is aktiwiteite soos gholf en die gewilde Titanic-voetslaanroete naby die eenheid. Clarens het ook restaurante, koffiewinkels, kruidenierswinkels en galerye.
Slaapplek
’n Bespreking by Swiss Chalet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
- Italiaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Erf 719 van Naauwpoortstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Swiss Chalet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 719 van Naauwpoortstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom