Sybille's Rest
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sybille-straat 6, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Sybille's Rest is in Lambertsbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of enkelreisiger.
Die woonstel is op 'n residensiële erf geleë en is aan die hoofhuis verbind. Daar is 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die leefarea het 'n slaapbank en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot buitebraaigeriewe.
Die woonstel is naby verskeie winkels, restaurante, visvangareas en trouvenues.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sybille-straat 6, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Sybille's Rest het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Lambertsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sybille-straat 6, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap