Syringa Villa
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Syringa Villa bied gerieflike selfsorg-eenhede in Franskraal, Gansbaai en dis die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in die omgewing en die gewilde walviskyk-bestemmings kan besoek.
Die verblyf beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 tot 8 gaste. Die eenhede kan apart of saam vir 'n groep van 14 bespreek word.
Elke eenheid het 'n privaat ingang en het 3 of 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n oopplan-eetarea en -leefarea met 'n slim-TV.
Elke woonstel het ook gratis WiFi en 'n binnebraai. Daar is parkeerplek op die perseel.
Syringa Villa Accommodation is sowat 1 km vanaf die rotsagtige kuslyn, 800 m vanaf die strand se parkeerterrein en 6 km vanaf Gansbaai se middedorp.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Syringa Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schneiderstraat 70, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom