T-Nie-C

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

T-Nie-C is 'n houthuis in L'Agulhas oorkant die getypoel. Gaste kan 'n ononderbroke see-uitsig van die huis af geniet.

Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en 'n sitkamerarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n TV.

Gaste moet asseblief hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Slaapplek

'n Bespreking by T-Nie-C sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na T-Nie-C gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za