Wildernis Akkommodasie by Taaibos | LekkeSlaap
+18
+18

Taaibos

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5

Beskrywing

Taaibos is 'n houthuis in die hartjie van 'n woud in Wilderness Heights. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié houthuis is aan die bopunt van die perseel geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak het.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gerieflike sitplek, 'n TV met DStv, 'n kaggel en 'n radio.

Voor die huis is 'n hout stoep met tuinmeubels en 'n gasbraai. Hier kan gaste na die voëls in die woud kyk. Die stoep lei na 'n lapa met 'n dek en 'n boma onder op die 9000 m²-perseel. Hier kan gaste ontspan langs die dam. Die lapa het 'n tafel en stoele, sambreel en hangmatte.

Slaapplek

’n Bespreking by Taaibos sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Taaibos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Taaibos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosweg 554, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1DcDJ7gcQujBegQAO5FOVgS82zqF2Efe4cmYrnyI1oMiaNmosY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 554 Taaibos Road Wilderness Heights 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.977770725904 22.577971297953
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za