Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taaiboschfontein

  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, 30 km vanaf Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R898 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Taaiboschfontein is 'n familie se skaapplaas van 5000 hektaar in die Karoo-streek van Suid-Afrika. Dit is ideaal vir buitelug-entoesiaste en natuurliefhebbers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié lodge het verskeie verblyfopsies wat elk slaapplek vir 2 tot 6 gaste het. Daar is 5 kamers in die hoofhuis, 2 kothuise langs mekaar en 1 losstaande eenheid. Die 5 gastekamers het of 'n dubbelbed, stapelbed of enkelbeddens. Die ander kamers het 'n privaat badkamer of 'n aparte badkamer met 'n stort of 'n bad, of albei.

Die 2 kothuise het elk 'n dubbelbed en 'n hoekbad in die kamer, 'n wasbak en 'n toilet. Al die gaste het toegang tot die hoofhuis se gemeenskaplike kombuis, -eetarea en - sitarea.

Die losstaande kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer in die kothuis het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Dié kothuis het 'n privaat leefarea met 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, gasyskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die area het ook 'n etenstafel en 'n knus kaggel. Daar is ook 'n privaat stoep met braaigeriewe buite.

Die lodge spog met 'n verskeidenheid aktiwiteite, wat natuurwandelings, swem in die windpompplaasdam, bergfietsry en 4x4-roetes insluit. Taaiboschfontein is die tuiste van 'n verskeidenheid inheemse wildspesies, insluitend koedoes, wildebeeste, springbokke en blesbokke

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Taaiboschfontein
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stefanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 17

Maande gelys 10

Ligging

  • Taaiboschfontein, 30 km vanaf Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Taaiboschfontein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Drie Susters Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R898
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R898
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, 30 km vanaf Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55f9050146e1a9dd81fc81a876f834106719d6b2b57053000c285597b4bce1cbfa4c90aababa624829d64b6c94cb581abcbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R898 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Taaiboschfontein 30km from Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.922218840584 22.895282506943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem