Upper Old Place Akkommodasie by Take a Break - Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+9

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassistraat 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Take a Break - Selfsorg Akkommodasie is in die kusdorp Knysna op die Tuinroete geleë.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n privaat eenslaapkamerwoonstel. Die slaapkamer is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort ingerig. Linne en handdoeke word vir gaste voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, wasmasjien, skottelgoedwasser, gratis WiFi en veilige parkeeplek op die perseel in. 'n Privaat lapa en braai-area is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Nabygeleë geriewe sluit restaurante, gholfbane en verskeie strande in.

Slaapplek

’n Bespreking by Take a Break - Selfsorg Akkommodasie sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Take a Break - Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kamassistraat 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Take a Break - Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamassistraat 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNjVkODc1LTE2NTgtNGMxYy1iMDgwLTYxNmJjMjk1MDFmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Kamassi Road Knysna 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.03753 23.07214
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za