Talana's Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Talana's Stay is 'n selfsorghuis in die pragtige dorpie Bredasdorp en dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat die area wil verken.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig oor die Bredasdorp-plaaslande. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Talana's Stay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 75
Jaar gelys 2
Ligging
- Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Talana's Stay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bredasdorp Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hugostraat 17, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom