Tamboekie Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Tambokie Lodge kan tot 6 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Tamboekie Lodge is 'n lieflike grasdak-lodge wat toegerus is vir selfsorg in die Mabalingwe Natuurreservaat, 'n area met 'n groot verskeidenheid voël- en dierelewe insluitend die Groot 5. Mabalingwe is in die ongerepte, malaria-vrye bosveld Mabalingwe geleë en daar is ook 'n restaurant en dameskroeg, 'n boskroeg, 'n snoepwinkel, drankwinkel, OTM en vulstasie op die perseel.

Tamboekie Lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders en dit het 3 slaapkamers, met 'n solderkamer bo, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die solderkamer het 4 stapelbeddens en is ideaal vir 4 kinders. Die eerste badkamer het 'n stort en toilet en die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Let asb. dat dit nie rolstoelvriendelik is nie.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n TV in die leefarea. Die leefarea lei na 'n onderdakbalkon met buitemeubels waar jy kan aansit om te eet, en ingeboude braaigeriewe. Die balkon bied beeldskone uitsigte oor die natuurreservaat. Parkeerplek is beskikbaar in die lodge se motorhuis. Waentjies word nie toegelaat nie.

Mabalingwe Natuurreservaat het ook tennisbane muurbalbane, mini-gholf, 'n speelkamer, 6 koue swembaddens, 1 verhitte swembad en kunsvlytwinkels.

Slaapplek

'n Bespreking by Tamboekie Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 kinders
4 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tamboekie Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 R1 500 per nag (plek vir 6)

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]