Tamboerskloof Gem
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Tamboerskloof Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tamboerskloof Gem is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Tamboerskloof, Kaapstad. Dit is die ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde bestemming kan verken en geniet.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, induksieplaat, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n eetkamertafel, lugversorging en 'n TV in vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat onderdakstoep met sitplek en veilige parkering op die perseel geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos lewendige winkels en restaurante is naby, met Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 20 km weg. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Leeukop-staproete, Seinheuwel, Tafelberg-kabelkar, die lewendige stadsentrum en die CTICC.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 31
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 2 Tamboerskloof Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Tamboerskloof Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang