Tamela Guest Suite
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassiussingel 15, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tamela Guest Suite bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in die hartjie van Rome Glen, Somerset-Wes geleë en is die ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf spog met 'n stoep, sitplek en braaigeriewe. Gaste het ook volle toegang tot die gemeenskaplike swembad. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die N2, R44 en verskeie winkels, restaurante, die Strand, Helderberg Natuurreservaat, gholfbane en staproetes.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Cassiussingel 15, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Rome Glen Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cassiussingel 15, Rome Glen, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap