Grabouw Akkommodasie by Tangleberry Cottage | LekkeSlaap
+13
+13

Tangleberry Cottage

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 600 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands-weg, Elginvallei, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Tangleberry Cottage is 'n luukse selfsorg-eenheid. Dit is geleë in die luisterryke Elgin-vallei, net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n uur se ry van Kaapstad af.

Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers is elegant versier en beskik oor en suite-badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat oorgetrek is met perkallinne, 'n paneelverwarmer en Franse deure wat lei na die veranda. En elke badkamer is toegerus met 'n verhitte handdoekreling, privaat toilet, bad en stort.

Die moderne oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n werksoppervlak van graniet, 'n yskas, stoof, oond, ysmasjien koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea het gerieflike leerbanke, 'n stoof met hout en gietysterpotte vir bredies en potjies, en 'n lig aan die binnekant. En dan is daar ook nog 'n platskerm-TV, DStv, DVD-speler, 'n iPod-koppelstasie, WiFi, 'n CD-speler en radio. Die DStv is beskikbaar teen 'n addisionele koste.

Buite is daar 'n pizza-oond met die nodige gereedskap, buitemeubels en 'n tradisionele braaiplek. Die eenheid is heeltemal privaat en word gedeeltelik omring deur 'n meer en verskeie neut- en vrugtebome, en dan is daar ook nog 'n kruie- en groentetuin - gaste is welkom om hulself te help!

Slaapplek

’n Bespreking by Tangleberry Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Tangleberry Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Highlands-weg, Elginvallei, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tangleberry Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 600
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands-weg, Elginvallei, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NjlhNmNiLWNiYjMtNDlkMC1iYmNiLTFkODZlMmJjZmI5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 600  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 Highlands Road Elgin Valley 7180 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.213341312559 19.049363719849
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za