LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tanya's Garden Cottage | LekkeSlaap
+26

Tanya's Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyrus Place 4, Park Hill, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tanya's Garden Cottage is 'n netjiese selfsorg-tuinkothuis met 'n privaat ingang. Dit is in Durban-Noord geleë en is ideaal vir 'n enkel-sakereisiger, maar kan ook geskik wees vir 'n paartjie.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 2 stoeltjies. Die leefarea het 'n rusbank en platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook sy eie privaat stoep.

Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar van die straat af, en die kothuis het sy eie privaat ingang wat na die oprit lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Tanya's Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Cyrus Place 4, Park Hill, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyrus Place 4, Park Hill, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8360fbc97d88497b645bfcc56faac13715b0a472f0de015a92fa743d6463017ca67ed8cbf18913489fcbbd0f633db54470e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 Cyrus Place Park Hill 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-15:00 10:00 -29.791647 31.025694
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!