Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tarrentoela Gastehuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-laan 8, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tarrentoela Gastehuis bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eienaar se perseel in Kathu. Die eiendom se sentrale ligging bied maklike toegang tot geriewe en besienswaardighede, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Bykomend het die slaapkamer 'n deur wat na 'n privaat buite-area lei.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die leefarea het lugversorging, 'n sitarea, 'n TV met DStv, en 'n tafel wat as óf 'n etenstafel óf 'n lessenaar kan dien. Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n buite-sitarea.

Gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom het 'n elektriese hek en heining om die veiligheid van die gaste en hul voertuie te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Tarrentoela Gastehuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Tarrentoela Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Mopanie-laan 8, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tarrentoela Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mopanie-laan 8, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa27de6d66d986bea43987f6a111a5e1b6ae50a93271461141347fa1f321e1dfd6982ce0c9db07fac6a37d23461fb3268f304?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Mopanie Avenue Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.6896315 23.0469561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem