LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tasha's On Main | LekkeSlaap
+13

Tasha's On Main

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tasha's On Main is 'n ruim gastehuis in Deneysville, naby winkels en restaurante in die middedorp en sowat 5 minute se ry vanaf die damoewer met bootgeriewe.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste, en 'n aparte stoepkamer met slaapplek vir 2.

Die hoofhuis het 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n bad en stort. Die derde kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die aparte stoepkamer het 'n dubbelbed.

Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. Die gemeenskaplike sitkamer het 'n TV en 'n DVD-speler. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerders saambring. Daar is braaigeriewe aan die agterkant van die erf. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en bote.

Gaste kan ontbyt en ander ligte etes by die Art Cafe langsaan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Tasha's On Main
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 34, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ0DFtYtpW1KwFeQo2pFOO3k1Z8irkvKBMCKCfG1Tewz1YqHsIw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 34 Main Road Deneysville 1932 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.891803902152 28.097174271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!