Tasselberry
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Sarie L - Apr 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Christine L - Nov 2023
Algehele gradering
Ideally oorslaap.
Chris C - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful, calm, beautiful setting with a very considerate host.
Tasselberry se terugvoer
Dear Chris
Much appreciated.
Blessings on your journey and on teaching students.
May the world be a better place for all of us in the difference you make in the youngsters lives.
We salute you
Cherise O - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Tersia K - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n pragtige omgewing.
Charlet V - Des 2022
Algehele gradering
Was vir werk in Nelspruit en dit was lekker om saans tuis te kom.
Tasselberry se terugvoer
Hi, groot waardering. Blessings
Annelie D - Des 2022
Algehele gradering
Ons het die 2 dae daar baie geniet.
Chantelle L - Des 2022
Algehele gradering
Mense is baie vriendelik.
Peter D - Nov 2022
Algehele gradering
Tranquil and neat.
Jp D - Nov 2022
Algehele gradering
Tasselberry is 'n mooi, perfekte plekkie om by te rus. Die eienaar is gaaf en het ons laat die aand ontvang sonder enige klagtes.
Roxy L - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderful stay.
André B - Nov 2021
Algehele gradering
Net wat die dokter voorgeskryf het
Joubert R - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike oornag-verblyf. Dit was heerlik!
Lees meerSonja D - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Charletta V - Jul 2021
Algehele gradering
Was baie veilig, net te kort.
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 52, The Rest, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom