+33
Gastehuis in Ermelo

Tasso's Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Renata K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Waarde vir geld. Was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malindi D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Good location with safe parking. Friendly host, comfortable bed and safe parking. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vorster B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Net 'n plesier, dankie. Vriendelik en uiters tegemoetkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Als is baie netjies en gerieflik. Ontbyt is altyd 'n hoogtepunt! Waarde vir jou geld. Netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Baie dankie. Sien volgende keer.

Andriesa T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Uitstekende akkommodasie! Beslis nie 'n fout om hier te oornag nie! Hierdie akkommodasie was by verre een van die beste plekke waar ons ooit oornag het. Desere het ons by aankoms ingewag en na ons kamer geneem. Alles en oral verduidelik en ons gehelp vir restaurante om iets te eet te kry. Haar gasvryheid was eenvoudig om van te praat. Ons wou nie die volgende oggend baie laat ry nie en het versoek dat sy vir ons sommer padkos inpak i.p.v. 'n volledige ontbyt maak. En sjoe, wat 'n ongelooflike ervaring. Nadat ons gery het en in die motor kyk wat sy ingepak het, was ons asems letterlik weggeslaan - al daardie kos - geen normale toebroodjie nie, maar gevulde eiers, kerrie maalvleis vetkoekies, vleis pasteitjies. Daarmee saam jogurt en lekkernye/koekies, vrugteslaai, tot cappuccino en koeldrank en water. In ons hele lewe het ons nog nooit met enige oornaggeleentheid hierdie ervaring gehad nie. Uit ons harte uit, 'n opregte baie, baie dankie vir Desere se moeite! Ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons het egter 'n voorstel. Hoewel dit ons glad nie gepla het nie, dalk net 'n gedagte vir toekomstige ander gaste. Die kamers is op die eerste verdieping en mens moet trappe op loop tot by die kamers. Vir ouer mense dalk, of iemand wat moontlik 'n onlangse operasie of besering gehad het, mag dit moontlik 'n probleem wees. Dalk net in die advertensies so aandui.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Weila-marie S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Heerlik gekuier. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very good and convenient. It was not my first visit to Tasso's Place and really very good. Desire is a lovely host and we found everything to our liking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Ben Thank you for your kind words. See you next time.

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Veilige en praktiese verblyf, vriendelike gasvrou en behoorlike ontbyt. Ons het heerlik gebly, dankie. Skoon akkommodasie. Heerlike, massiewe ontbyt wat by verblyf ingesluit is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnus O
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek het baie lekker gebly en die daaglikse kospakkie was 'n wenner. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Baie dankie. Ek is bly jy het dit geniet.

Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly, die personeel was vriendelik, het vooraf per WhatsApp gevra hoe laat hul ons kan verwag en die ontbyt was besonder lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Desere
Tasso's Place
Dankie vir die mooi woorde. Happy travels!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Taute Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ399bQf1B1f7EcxhNbgwvv0FExKKSWyf2c3kQRmm2AQiCS0O1j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 32 Taute Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.525784 29.990809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang