Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Taste of Heaven

Gastehuis
Safari-kamer - Aparte privaat badkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan die buitebraai en swembad benut.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Braaigeriewe - bring jou eie vuurmaakhout, vuuraanstekers en rooster.

'n Kontinentale ontbyt kan voor die tyd bespreek word vir die gesinskamer/hoofkamer teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue-kamer - Aparte privaat badkamer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer met 'n bad, stort-oor-bad en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV, 'n yskassie, mikrogolf, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is genoeg kasspasie. Die kamer word nie deur beurtkrag geaffekteer nie. Gaste kan buite die swembad en braai-area benut.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Braaigeriewe - bring jou eie vuurmaakhout, vuuraanstekers en rooster.

'n Kontinentale ontbyt kan voor die tyd bespreek word vir die gesinskamer/hoofkamer teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesins-Koningkamer/Hoofkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer is 'n baie groot woonstel-styl kamer met houtvloere, 'n en suite-badkamer en hoë plafonne. Die kamer bevat 'n antieke koninggrootte-bed (California-styl) met 'n gemaklike matras en daar is ook 2 antiekstyl-enkelbeddens. Die kamer het sy eie privaat sitarea en oorgenoeg pakplek in die kaste en ruimte om rond te beweeg. Die kamer het sy eie TV en DVD-speler, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, soos wynglase en bierglase. Die kamer kyk oor Bredasdorp, die voortuin en die berge. Gaste kan braai en die swembad gebruik. Die verblyf ervaar nie beurtkrag nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Net verblyf.

Huisreëls

Etes is nie ingesluit nie.

Braaigeriewe - bring jou eie vuurmaakhout, vuuraanstekers en rooster.

'n Kontinentale ontbyt kan voor die tyd bespreek word vir die gesinskamer/hoofkamer teen 'n ekstra koste per persoon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aaxGsc6abXuDITUxujek9VL8J0U7Ec0DmTOqgNlJ9SdLZNXzf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 3 Selbysteeg Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.532045804296 20.036060998672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem