Bredasdorp Akkommodasie by Taste of Heaven | LekkeSlaap
+50

Taste of Heaven

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Taste of Heaven
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Joanie A - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie A
Enkelreisiger

Skoon, netjies en veilige verblyf.

Goeie, veilige verblyf en maklik bereikbaar.

Arno O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekke gewees en 'n baie rustige omgewing.

Was baie vriendelik ontvang deur Linda. Het baie lekke gebly die 1 nag. Sal enige tyd weer daar bly en aanbeveel vir vriende en familie.

Vivienne D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne D
Saam met vriende

Warm en baie huislik.

Taste of Heaven se diens was warm. Alle benodigdhede in 'n selfhelpkamer.

Johanna V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was teleurgesteld in die badkamer se ligging. Moes uit die kamer beweeg, deur die sitkamer na die badkamer.

Die kamer is baie netjies. Dit is slegs die badkamergeriewe wat nie deel uitmaak van die kamer, wat nie vir my gewerk het nie.

Taste of Heaven's terugvoer

Hi Johanna,
Thank you for your review.
We do have an en suite room for a higher price points, if you prefer. The difference is listed at the time of booking.

Taste of Heaven
Nicole O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies en gasvry.

Heerlik geslaap, dit is baie netjies en skoon, en daar is lekker geselskap en gasvryheid.

Ria D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie en vriendelike ontvangs asook by vertrek. Heerlike, lekker groot bed.

Ons is baie vriendelik ontvang en nuttige wenke gekry wat Bredasdorp kan bied. Heerlike groot bed om in te slaap en alles was netjies en skoon. Sal die plekkie beslis aanbeveel.

Ursula P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ursula P
Gesin met tieners

Hostess/owner not welcoming/friendly on phone, did not show up while we stayed there.

I will choose another self-catering or B&B next time I am travelling to Bredasdorp.

Angela M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money.

Although we loved our stay, according to TravelGround the rate on the site was B&B - does this not mean bed and breakfast? When we asked about this we were told it was only bed, no breakfast.

Taste of Heaven's terugvoer

Hi Angela,
Thank you again for your stay. Lovely to meet you guys.
Please note the terms of your quote, the one you booked against, which reads accommodation only and meals not included:
Price includes:
Safari Room - Shared Bathroom:
Accommodation only with towels and bedding
Taxes and Extras:
Meals not included
Thank you again for your booking, kind regards, Linds

Taste of Heaven
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R495
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selby Steeg 3, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTgohLiJa2QuYjcBOW2Hm2UyTOHbtfyTqh1fAOtzIZlI7sFfBS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 3 Selbysteeg Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -34.532045804296 20.036060998672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za