Noodrand Akkommodasie by Tawani Guesthouse | LekkeSlaap
+39

Tawani Guesthouse

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 33, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 159 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tawani Guesthouse is in Secunda in die pragtige Mpumalanga geleë.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle en 12 en suite-kamers wat individueel versier is.

Elke kamer het 'n TV, werkspasie, 'n stoel, plafonwaaier, handdoeke, toiletware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Albei woonstelle beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis.

Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe soos die swembad en braai gebruik maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir alle gaste en daar is konferensiegeriewe vir tot 15 gaste.

Die gastehuis is 125 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tawani Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Herbert Baker-straat 33, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Tawani Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 159
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 159
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbert Baker-straat 33, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4uOdog02SMG0kmhSCzce5SO3VbbzimHscoJR3QdaF79hqfjtt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 159  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 33 Herbert Baker Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.495014 29.193487
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za