Teen die Berg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Teen die Berg is op 'n plaas teen die berg geleë met 'n lieflike panoramiese uitsig en gasteverblyf in 2 kamers.

Die huis beskik oor 2 kamers wat elkeen oor 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n stort beskik.

Gaste kan in die sitkamer voor die TV ontspan en gerus van die gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas gebruik maak.

Onderdakbraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie aangesien die eienaar sy eie troeteldiere het.

Gaste kan lekker gaan stap, voetslaan, die voëls dophou en hulle oë oophou vir kleinwild op die plaas. Wildkyk kan op versoek gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Teen Die Berg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za