Tegwaan Country Getaway
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tegwaan Country Getaway is in Waterval-Boven, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir sy prentjiemooi roetes, voetslaanroetes, hengelgeleenthede en besienswaardighede soos die Elandsriviervalle.
Verblyf word in 5 eenhede en 4 kampeerstaanplekke gebied. Die eenhede sluit Pine Cottage, Stone Cottage, Studio, Acorn Tiny House en die Secret Garden-glanskamptent in. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n braai en 'n privaat ingang. Die kampeerterrein het ablusiegeriewe en braaigeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad met natuurlike bronwater en 'n panoramiese uitsig in en troeteldiere word toegelaat op versoek. Gaste kan ook doendinge soos voetslaan, swem, visvang vir baars en forel, voëlkyk, rotsklim en bergfietsry geniet. Daar is elke Sondag om 09:00 'n yogaklas. Tegwaan Country Getaway bied ook Crystal Healing Mobile Spa waar gaste masserings behandelings van hul keuse in die gemak vir hul kamers of in die stilte van die tuin kan geniet.
Doendinge in die area sluit abseil, begeleide rotsklimsessies, perdry, Zipline en begeleide staptogte in.
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Frans
- Italiaans
- Portugees
- Spaans
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Balthazar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Gaste dink Tegwaan Country Getaway het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Waterval Boven Platorand Mpumalanga
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaaihoek-weg, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga