Tehillah Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tehillah Farm bied verblyf in die perderuiterarea, Summerveld in Durban-Wes. Tehillah Farm is minder as 10 km vanaf Hillcrest se middedorp, maar ver genoeg om ‘n plattelandse atmosfeer te skep. Dis ook naby verskeie sport- en perdewedren-aangeleenthede, soos die Comrades, Amashova en gimkanas met maklike toegang tot die N3 en M13.

Verblyf word gebied in ‘n gastesuite in die hoofhuis, maar dis privaat met ‘n aparte ingang en ‘n tuintjie wat omhein is.

Daar is slaapplek vir 2 en die privaat kamer het ‘n en suite-stort. Daar is ook ‘n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en voor aankoms gereël moet word.

Die suite het ook ‘n mikrogolf, yskassie, tee, koffie, ligte ontbyt-items en ‘n platskerm-TV met Netflix.

Tehillah Farm bied ‘n plattelandse atmosfeer, maar is net 10 minute se ry vanaf Hillcrest met verskeie winkels en restaurante. Dis ook naby die Shongweni Perderuiteklub en Hillcrest Privaat Hospitaal.

Slaapplek

'n Bespreking by Tehillah Farm sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tehillah Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za