Temenos Akkommodasie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Geleë in die prentjiemooie dorp McGregor in 'n unieke landelike gebied, wat anders is as enige plek wat u al ooit besoek het in Suid-Afrika.
Die pragtige tuin is ontwerp om gaste 'n dieper sin van ontspanning en stilte te gee. Oor die jare heen het hierdie geliefde heiligdom ook 'n plek van strelende genesing geword - die ideale hawe vanwaar rus en vrede weer gevind kan word.

Ander fasiliteite sluit in:
* Pragtige tuine om terug te keer na die natuur
* Terapie soos: Massering, Refleksologie, Jin Shin Jyutsu, Aromaterapie, Reiki.
* 'n Lengte swembad
* Joga klasse
* Meditasie spasie
* Gesondheids Weke en Stilte Klasse
* Tebaldi Restaurant bied heerlike maaltye
* Konferensie fasiliteite
* Intieme Trou Venue

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Temenos Akkommodasie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 315 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za