Tendele

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tendele is in die kuswoud op die duine gebou wat oor die pragtige vleilande in die Wildernis Nasionale Park uitkyk. Die verblyf spog met ongelooflike uitsigte oor Island Lake en die Outeniekwaberge, en 'n rustige ligging met maklike toegang tot die Tuinroete.

Tendele bied akkommodasie in 'n ruim ateljeewoonstel wat op die grondvloer van die eienaar se huis geleë is, maar met 'n aparte ingang en geriewe. Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met basiese selfsorgfasiliteite. Gratis internet is beskikbaar, maar daar is nie 'n TV nie.

Die eenheid is lig en lugtig met volop vensters wat uitsigte oor die Wildernis Nasionale Park en tuin bied. 'n Pragtige strand is net om die draai van ons af. Die eenheid beskik ook oor 'n groentetuin. Die pragtige strand is minder as 2 km van Tendele af.

Slaapplek

'n Bespreking by Tendele sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams
  •  Frans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tendele gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za