Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Teniqua Treetops

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tarryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 70 resensies vir Teniqua Treetops
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Stephanie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie K

A relaxing eco-adventure that celebrated nature as the hero. A place to revisit.

We really enjoyed our stay in a unique, scenic environment that boasted lovely views above the treetops and even the chance to bathe in a state-of-the-art bath shielded by leafy branches. Dining on the deck was marked by Knysna Loerie visits, sparkly fireflies, and amazing stars. We also had visits from inquisitive monkeys and the chance to wander along well-marked forest paths to water pools and a river. We felt safe and warm even during a storm, and our accommodation was well stocked and provided everything we needed for a comfortable stay.

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi Stephanie,
Thank you for the wonderful review, we are so pleased you enjoyed your stay with us and we hope to host you again.

Teniqua Treetops
Lambert B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert B

A great location to get away from the city.

We had a very good stay, the location is peaceful and it was a good place to go and relax and switch off.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks for the wonderful review, Lambert Badenhorst. We are so pleased you enjoyed your stay with us and got to relax.

Teniqua Treetops
Frikkie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie B

Loerie heaven and fresh air!

Heaven on earth! Best alarm clock was the Loeries visiting early in the morning. The stars shone so bright in the dark night sky. It is a must for nature lovers! Felt like a kid again.

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi, thank you for the wonderful review. We are so pleased you enjoyed your stay with us.

Teniqua Treetops
Gerda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Baie lekker, sal beslis weer daarheen wil gaan.

Ons het baie lekker gebly. Is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is baie gerieflik en die uitsig iets besonders.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die resensie, Gerda. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Teniqua Treetops
Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S

Baie mooi en uniek.

Great cottage tussen die boomtoppe met wonderlike uitsigte reg rondom. Die loeries besoek jou op jou stoep.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks for the review, Wickus. We are so pleased you enjoyed your stay with us.

Teniqua Treetops
Santie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie B

Heerlik.

Baie aangename verblyf.

Teniqua Treetops se terugvoer


Dankie vir die resensie, ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Teniqua Treetops
Stefan C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Stefan C

Baie mooi uitsig, kyk maar uit vir spinnekoppe en skerpioene.

Ons het lekker gebly, net effens meer verwag vir die prys per nag.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks for the review, Stefan Cornelissen.

Teniqua Treetops
Gerhard V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Asemrowend mooi en rustig.

Die vriendelikste personeel. Die Chalets is baie netjies skoon en goed toegerus. Ons gaan nooit twee keer na dieselfde plek toe nie, maar dit is die 2de keer in twee jaar dat ons Tenique Treetops toe gekom het. Love die plek. Welgedaan.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks for the lovely review, look forward to hosting you again.

Teniqua Treetops
Miems K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miems K

Awesome.

Dit was ons 40 jaar huweliksherdenking en dit was pragtig.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thank you for the review.

Teniqua Treetops
Elsie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Idillies.

Indien jy jouself wil vind en wegkom uit gejaagdheid van die stad is hierdie die ideale plekkie daarvoor. Tussen die bosse met net die geluide van voëls en die natuur.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die resensie, ek is so bly jy het jou verblyf by ons geniet.

Teniqua Treetops
Dietmar K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dietmar K

Marvellous experience, only regret is we should have stayed longer.

See stars.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks for the review, so glad you enjoyed it.

Teniqua Treetops
Mandy V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy V

Comfortable accommodation in the forest.

Very quaint and different, have never experienced this type of accommodation, something you must try at least once in your life! Such a peaceful setting for a relaxing stay!

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi Mandy

Thanks for the review, glad you enjoyed your stay with us.

Teniqua Treetops
Philip B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Philip B

Dit was 'n baie rustige twee dae. Die los stoele is ongemaklik.

Baie lekker daar gekuier. Ongelukkig het ons huisie aandag nodig en moet opgeknap word. Die waarde vir geld is uit verhouding.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thank you for your review, Philip. We're sorry to hear you felt you didn't receive value for money. You were situated in a pristine indigenous forest with complete private suites equipped with air conditioning, WiFi, and independent power sources to avoid load shedding disruptions. All our guest amenities are eco-friendly certified, and we produce our own water and electricity. Maintenance is an ongoing process at our establishment. We will inspect the suite you occupied and attempt to identify the renovations you're referring to. Thank you for providing us with this feedback.

Teniqua Treetops
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Diane G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane G

A piece of heaven.

A very intimate getaway location. Perfect for a break away from every day madness and rush.

Rina B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Uitstekende idee!

Ons en die kinders het dit baie geniet. Dis netjiese huistente en elkeen gee geleentheid om die woud op 'n unieke wyse te beleef. Baie vriendelike diens.

Jaco D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco D

Wegbreek saam met eggenote.

Teniqua as basis gebruik om plekke in die omgewing te besoek en piekniek in die bos te hou.

Cornelius V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V

Unieke boservaring vir diegene wat deel van die natuur wil wees.

Heerlik om fisies in die bos te bly en die bosklanke en diere te ervaar. Al die geriewe was netjies en in werkende toestand.

Gerhard E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E

Baie mooi plekkie.

Netjies en privaat. Goed geleë, naby dorp. Ek is onfiks en het my heel eerste staproete daar gedoen en dit was nie te erg nie. Goeie stukkie grondpad tot by oord (omtrent een kilometer). Het met pad motorfiets gery tot daar sonder enige probleme. Heerlik gekuier in kroeg saam met eienaar en sy vrou. Tente is netjies en goed toegerus. Vat net eie eetgoed saam. Ek sou graag daar n vleisie wou koop maar hulle het nie 'n winkeltjie daar nie. Baie dankie. Julle sien my weer.

Gerard K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard K

Opwindend.

Iets van alles. Wild, natuur, voetslaan en bergklim.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die resensie, hoop om jou weer te sien.

Teniqua Treetops
Antoinette E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette E

Verrassing.

Al het ons net 1 nag daar oorgeslaap, was die ondervinding 'n groot verrassing. En avontuur! Sal dit aanbeveel!

Rene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene P

Beautiful location, something different.

Host were awesome. Very nice accommodation. Everything you need, including warm blankets.

Linda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Fantasties.

Baie mooi plek, lekke gekuier, net te kort.

Lizelle M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lizelle M

Mooi, rustige omgewing.

Ons 1ste indruk van Teniqua Treetops was dat die toegang tot en die ontvangsarea nie 'n goeie, versorgde indruk skep nie. Gras dood, stukkende bank in tuin. Dink 'n groen grasperk en tuinbank buite, kan al klaar 'n baie beter indruk skep.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thank you for your review.
We have been in a drought for 7 years, green grass requires water, I have had a look for the broken bench but can't seem to find it, perhaps it has been removed sorry about that.
The reception area is due for an upgrade but we have been a bit busy installing new toilets, air conditioners, and Wi-Fi in all the rooms, solar back so load shedding doesn't interrupt our guests' stay, and ozonated water for all the units, I am sure we will get to it shortly.

Teniqua Treetops
Adele V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

'n Belewenis. Snoesig. Fantasties.

Rustige, kalm verblyf.

Teniqua Treetops se terugvoer

Baie dankie vir die 5 ster resensie.

Teniqua Treetops
Helen B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen B

Asemrowend.

Ons het 'n gerieflike 2-slaapkamertent gehad met al die bells and whistles wat uitkyk oor die boomtoppe. Ons was bevoorreg dat die Knysnaloeries elke oggend vir ons kom kuier het. Almal was behulpsaam en vriendelik en ek sal vir seker Teniqua Treetops aanbeveel vir alle reisigers. Dit is asemrowend.

Teniqua Treetops se terugvoer

Baie dankie vir die resensie en aanbeveling. Ons is so bly jy het jou tyd by Teniqua geniet

Teniqua Treetops
Heinrich K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Dit was beslis die moeite werd om hier te bly. Dit was 'n heerlike wegbreek gewees, so mooi geleë in die natuur.

Die staproetes in die bos is ook fantasties en baie verfrissend gewees. Baie dankie Teniqua Treetops.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie, ons hoop dat u binnekort weer sal terugkeer.
Groete
Die Teniqua -span

Teniqua Treetops
Wikus V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus V

Rustige, regtig romantiese natuurwegbreek.

Elke eenheid is absoluut privaat. Selfs ons amper op die grond Loerie het 'n uitsig byna in die boomtoppe. Binne 'n kort fietsrit van die Garden Route Trail Park.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die resensie, ons hoop om u binnekort weer in die bos te hê.

Teniqua Treetops
Jacques K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques K

Peaceful. Don't want to leave.

Magic, peaceful, amazing.

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi Jacques, you're welcome back anytime. Was wonderful to host you at Teniqua.

Teniqua Treetops
Jaco H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Skep asem in die bos

Dis min dat jy vir 'n naweek weggaan in jou tuisdorp, maar dit kon netsowel 'n dagreis ver gewees het, want al die haas van die week het vergete agtergebly nadat ons daar aangeland het. Ons het in Loerie Nes gebly en was bederf om amper enige tyd loeries buite te sien. Die huisie is baie oulik en romanties ingerig en perfek vir 'n wegbreek saam met jou geliefde. Die stappies deur die bos en die swembad is net so lekker. Passop vir die apies, hulle is vinnig en lus vir jou piesangs. Sal baie graag weer kom.

Teniqua Treetops se terugvoer

Ons is werklik geseënd om in die bos te woon, dit het die vermoë om u net vir 'n oomblik te laat stop en asem te haal. Iets wat ons almal op hierdie oomblik nodig het.

Dankie vir u resensie.

Teniqua Treetops
Francois G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Ons het die verblyf baie geniet, die uitsig vanaf die houtdek is pragtig.

Ons het die tent verblyf baie geniet. Met ons aankoms was dit effe reënerig en koel, die tent se verwarmers het egter gesorg vir heerlike hitte. Die uitsig vanaf die houtdek is pragtig en ons het selfs 'n paar Knysna Loeries gesien.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir u resensie, ons hoop dat u binnekort weer sal terugkeer.

Groete

Teniqua Treetops
Francois L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois L

Fantastiese ligging met wonderlike uitsigte.

Ons het baie lekker by Teniqua Tree Tops gebly. Sal die plek aanbeveel, alhoewel ons dink dit was 'n bietjie duur. Pragtige uitsig en baie lekker in die bos gestap na die poele.

Teniqua Treetops se terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Teniqua Treetops
Arries L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arries L

Just amazing.

What a place, the attention to detail. The view, the bath, the relaxation and just being able to sit back and breathe. 100% going back for a long, long stay.

Teniqua Treetops se terugvoer

What a wonderful review! We look forward to having you back with us in the forest.

Warm regards,
The Teniqua Treetops Team

Teniqua Treetops
Zelda N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda N

Asemrowende uitsigte, netjies en vriendelike diens.

Teniqua Treetops was die 2de stop op ons wittebrood, en ons is so bly ons het daar gewoon. Die uitsigte is vreeslik mooi, die boomhuis is netjies en romanties en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar woon.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dit is 'n wonderlike gevoel om te weet dat ons 'n klein rol gespeel het om u wittebrood onvergeetlik te maak.

Ons sien daarna uit om u binnekort weer te verwelkom.

Teniqua Treetops
Arno V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Fantastiese verblyf.

Ek was gedurende my 35 jaar in die reisindustrie bevoorreg om die wêreld oor te reis. Die stilte, die verskillende voël spesies, die bosatmosfeer en die diere se geluide sal ons altyd bybly.

Teniqua Treetops se terugvoer

'n Ongelooflike resensie wat ons meer waardeer as wat woorde kan sê.

Teniqua Treetops
Jualise C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jualise C

Ongelooflik en asemrowend.

Ons was in die Loerie Nest. Die plek klim diep in mens se hart in.

Teniqua Treetops se terugvoer

Waardiger woorde kon nooit gespreek word nie. Dankie

Teniqua Treetops
Shireen R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen R

Romanties, beeldskone uitsig oor die natuur, vriendelike personeel en rus vir jou siel.

Dit was 'n baie spesiale naweek en ons sal Teniqua Treetops se Couples Treetop Suites beslis aanbeveel vir 'n romantiese wegbreek.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie en aanbeveling, ons hoop om u weer in die nabye toekoms te sien.

Groete
Teniqua Treetops

Teniqua Treetops
Marlene H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene H

Baie romanties en rustig

Ons was bederf met n Knysna loerie wat ons kom besoek het. Ook die stappie af tot by karatara rivier was pragtig. Steil...maar die moeite werd. Voorwaar n lekker avontuur en belewenis.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dankie vir die resensie en komplimente.

Ons hoop dat u binnekort vir nog 'n avontuur sal terugkeer.

Teniqua Treetops
Johanita S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanita S

Ons kuier was meer soos 'n wegbreek, en vir 'n wegbreek is Teniqua treetops die perfekte plek.

Ek en my man het uitgesien na 'n romantiese wegbreek voor ons baba kom en Teniqua Treetops het voldoen aan dit wat ons gesoek het. Dit was net ons twee, weg van alles en almal, die perfekte plek. Die huisie waarin ons gebly het was goed ingerig, die personeel was vreeslik vriendelik en altyd meer as bereid om te help. Die uitsig en natuurlewe was iets besonders. Ons het dit regtig baie geniet.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dear Johanita,

Thank you for the wonderful review, we are so pleased that we could make your getaway before the baby arrives a memorable one. We wish you and hubby many happy moments with the new arrival :).

Warm regards,
Teniqua Treetops

Teniqua Treetops
Anna B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna B

Unique near to nature experience that was utterly perfect.

Relaxing and close to nature without compromise on luxury. Very friendly reception. Incredible.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uniek naby die natuur, perfekte ervaring.

Ontspanne en naby natuur sonder inboet op luuksheid. Baie vriendelike ontvangs. Ongelooflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dear Annatjie,
Thank you for a super review, it's a privilege to have guests like yourselves at Teniqua, we hope to welcome you back again soon.
Warm regards,
Teniqua Treetops Team

Teniqua Treetops
Nicolette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Asemrowend mooi.

Die rustigste tyd ooit van my vakansie was hier die atmosfeer was lieflik ons het die natuur baie geniet. Ontvangs was baie vriendelik.

Henk P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk P

Baie unieke en spesiale ervaring met uitstekende diens.

Was fantasties om so naby in die natuur te leef en ook om baie privaatheid te hê. Die ontbyt wat gratis verskaf was, was smullekker. Die nuwe eienaars, Anthony en Tarryn, het wonderlike ekstras gedoen, 'n pragtige bos blomme en selfs 'n klein kersboompie en so ons plek versier.

Sonika N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika N

Uniek.

Heerlik gekuier. Dankie!

Werner V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Uitsonderlike ervaring met fantastiese ligging.

Teniqua Treetops is 'n geheime juweel. Die diens was flink en vriendelik alhoewel ons na inkloktyd daar aangekom het. Warren het ons na ons boomhuis vergesel en baie mooi vir ons al die besonderhede van die fasiliteite gewys en verduidelik. Die ligging is uit die boeke en in een van die mees ongerepte klowe van die Outeniquas. Die selfsorgeenheid is baie privaat en geleë vir die beste moontlike uitsig. Daar is 'n staproete wat langs die boomhuis afloop na die rivier met swemgate. Die roete is goed gemerk, maar nie vir die ouergarde of die onfikses nie. Daar is heelwat klim en klouter betrokke en stapskoenne is 'n moet. Vir die wat nie die kloof wil aandurf nie is daar 'n swembad en Jacuzzi by die hoofkamp sowel as 'n ontspanningslokaal met snoekertafels en ander aktiwiteite. Daar is ook 'n gemeenskaplike braaiput vir die houtentoesias, omdat net houtskool by die boomhuise gebrand mag word. Teniqua Treetops bied welluswaar 'n onvergeetlikke verblyf en ruskaans en is in my Top 10.

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi Werner
Dankie dat u 'n resensie oor ons Tuinroete paradys afgelê het. Ons is bly dat u hier 'n goeie tyd gehad het en dat u die wandelpad na die rivier gedoen het. Dit is regtig spesiale tyd in die inheemse bos. Om in jou top 10 bestemmings te wees, is wat ons regtig gelukkig maak. Ons hoop dat jy in die toekoms weer terug sal wees.
Groete
Warren

Teniqua Treetops
Jolinda C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolinda C

Pragtig!

Die plek het al ons verwagtinge oortref! Die oulikste tent-huisie met die mooiste uitsigte.

Laubie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laubie L

Baie geniet.

Lekker gebly, bietjie koud in winter, maar goeie ervaring.

Chris S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Ideaal.

Baie aanbeveelbaar. Sal weer gaan as daar tyd en geld is.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks, I am pleased you enjoyed it.
Regards,
Robyn

Teniqua Treetops
Bets H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets H

Alles was perfek, privaatheid is gerespekteer, weg van alle geraas, uitsig fantasties, staproete moeilik, maar opwindend gewees!

Ons het na 'n plekkie gesoek waar ons kon uitrus, alleen wees en geen TV, selfoon of enige geraas wou hoor of sien nie - hierdie plekke was ideaal! Ons sal beslis weer en weer Teniqua Treetops toe gaan om te gaan ontsnap in die natuur!

Xané P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xané P

Pure tranquility for nature lovers!

This place is pure bliss and filled with tranquility all around. All nature lovers, this is a must, and bring the kids, so much to explore and discover. I will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pure rustigheid vir natuurliefhebbers!

Hierdie plek is pure genot en baie rustig. Dit is 'n móét vir alle natuurliefhebbers, en bring die kinders saam want daar is soveel om te verken en te ontdek. Ek sal beslis weer hier 'n draai maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Teniqua Treetops se terugvoer

Dear Xané,

Thank you, so pleased you enjoyed our piece of paradise.

Regards,
Robyn

Teniqua Treetops
Ilke T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilke T

Heerlike, stil, rustige omgewing.

'n Oulike, goed ingerigte en netjiese plekkie! Die rustige omgewing en pragtige uitsig het bygedra tot 'n heerlike ontspanne naweek! Sal beslis weer 'n draai kom maak en dan beslis 'n dag of twee langer wil bly! Die besoek van die pragtige Knysna Loerie in ons boshuisie se kombuis was beslis 'n hoogtepunt.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks. Pleased you enjoyed it.

Teniqua Treetops
Wiehan V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehan V

Asemrowende belewenis met prentjiemooi uitsig.

Hierdie plek is definitief geskik vir paartjies wat streef na 'n rustige, romantiese wegbreek.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thank you, I'm so pleased you enjoyed it.

Regards,
Robyn

Teniqua Treetops
Michelle L - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle L

Ek wens ons kon verewig daar bly!

As jy wil wegkom van die daaglikse routine en jy soek stilte vir die siel of jy en jou lewensmaat moet weer 'n konneksie maak sal ek verseker Teniqua Treetops aanbeveel. Ons het lanklaas sulke rustigheid ervaar en die natuurlewe is pragtig! Ek wil so huisie hê om verewig in te bly!

Teniqua Treetops se terugvoer

Thank you. I am pleased you enjoyed our piece of paradise.
Regards,
Robyn

Teniqua Treetops
Christiaan S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Stil en in die bos verblyf, perfek vir 'n rustige tyd.

Ons het vir twee aande hier oorgeslaap. Die plekkie was klein en snoesig, net wat ons wou gehad het. Daar is 'n goed-genoeg kombuis met al die toebehore wat mens op so kort oorbly sal benodig. Die stoep het 'n verskriklike mooi uitsig oor die bos en berge. Lekker in die natuur en afgeskort van alles anders.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks, I am pleased you enjoyed your stay with us.

Teniqua Treetops
Andrew C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew C

Rustig, stilte en natuur.

Die foto's laat die plekkie meer luuks lyk as wat dit is. Dit is in wese "glamping" en die huisies is nogal "kitsch". Maar ons het nietemin baie lekker hier gebly vir twee aande van ons wittebrood. Die huisies is goed uitgerus en die ligging is fantasties. Mens val aan die slaap met `n orkes van naguiltjies en word weer wakker met die gesange van die oggend voëltjies.

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi Andrew
Dankie vir jou resensie. Ons is bly dat u 'n goeie "glamping" ervaring in ons bos gehad het en ons hoop om u weer in die toekoms te sien.
Alles van die beste.
Warren

Teniqua Treetops
Willie C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willie C

Baie potensiaal. Ten minste 150% oorprys.

Sien sterre.

Tracy B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy B

Peace and tranquility in a unique setting.

Outstanding treehouse experience, we almost believed we were the only ones in the area, so peaceful and well positioned. Loved the daily visit from the Knysna Loeries.

Teniqua Treetops se terugvoer

Thanks, it is different, we are fortunate to have 35 hectares of pristine indigenous forest.
Regards,
Robyn

Teniqua Treetops
Johan L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Pragtige uitsig en lekker wandelroetes.

Dit was 'n pragtige bestemming met 'n baie mooi uitsig. Ons het lekker gestap op die staproetes en geswem in die rivier. Wonderlik!

Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andrew P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

Absolutley brilliant!

Great place, great value, fantastic views. All-in-all, the perfect weekend away.

Jopie T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie T

Regtig 'n ervaring hierdie! Die houtwerk sal enige boomkabouter die loef afsteek!

Die huisies in die bome was 'n wonderlike ervaring vir ons oorsese familie! Ons sal beslis weer terugkom!

Hermari S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermari S

Fantasties! Definitief 'n goeie wegbreekplek.

Definitief een om aan te beveel, neem wel in ag, dat dit omgewingsvriendelik is, en dalk nie in almal se smaak val nie. As jy hou van kamp, maar ook die luuksheid wil beleef, is dit 'n uitstekende keuse! As jy bietjie skrikkerig is vir goggatjies en spinnekoppe ... dink dalk weer. Wat diens, toerusting en gerief aanbetref is dit uitstekend!

Teniqua Treetops se terugvoer

Thank you. I am pleased that you enjoyed your stay!

Teniqua Treetops
Melissa G - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa G

Views were spectacular.

The trails should be better marked.

Teniqua Treetops se terugvoer

Hi, thanks for warning us about the trails we will address the issue
Regards
Robyn

Teniqua Treetops
Marizelle S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marizelle S

'n Ervaring soos min!

Die eienaars en personeel is baie oulik en vriendelik. Die huisie het al die basiese geriewe wat jy sal nodig kry. Ons het baie lekker geslaap op die gemaklike bed. Ek sal toeriste ook eerder aanbeveel om in die somer te gaan, aangesien die bad/stort nie baie warm is nie. Die waterdruk is ook bietjie laag.

Christelle V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Fantasties!

Iets wat almal ten minste een keer moet beleef ... awesome!

Francoise P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francoise P

Fantastic location, friendly owners, good entertainment but lack of good drinking water.

We enjoyed the area, the huts were pleasant. Owners were very friendly and knowledgeable of the area and made us feel part of the family. The Eco friendly systems on the premises were quite impressive. The views were beautiful and it was very peaceful here. Walks down to the river were also great. Entertainment facilities were good. but were not properly serviced everyday. Bed was not made up on one morning. Criticism: Communal area was not cleaned very well and dishes were not washed from the night before when the group arrived for breakfast in the mornings. i.e dishes were done a little late everyday. Suggestions would be: Provide bottle water or a fountain in rooms and communal area as drinking water from tap was not great and did not smell too good. A tea tray with coffee, milk, sugar, tea and a rusk or two should be provided daily and not only on arrival. The group should have preferably been accommodated in chalets close to each other. Accomodation was a little over priced.

Jaco B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco B

'n Baie mooi plek met BAIE potensiaal - toilet, water en ontvangs kort bietjie aandag miskien.

Baie lekker gebly. Toilette kan verbeter asook die ontvangsarea. Het op mooier plekke met beter geriewe gebly vir dieselfde koste.

Carina O - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carina O

Was aangenaam, maar nie die beste verblyf vir wintertye nie.

Sien die sterre hieronder.

Pauline H - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pauline H

It was great!!!!!!!

The stay was very nice. Except for the shower. e only had icy cold water to shower with.

Christo K - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo K

Very nice

Wonderful place.

Danie G - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie G

Nice bushy tent experience

Would recommend people to rather stay over in summer than winter. We had nice cold weather, but were equipped to handle the weather.

Vanaf
Vanaf R1 742
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 742
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Knysna en Sedgefield, 15 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde137a145eb0a45c42882c2232ce43ce5b75000e558d65795c49d0ffd4c331bcde9718a019a2a0a9b782336a58971c6ca613?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 742 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 Between Knysna and Sedgefield 15 km off the N2 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.946846 22.854998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang