Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tequila Moon

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Tequila Moon
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Emile T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely ons verwagtinge oortrek en sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

Baie lekker gebly. Baie gemaklik relings getrek met Robbie. Plek was baie mooi en baie netjies. Sal dalk net aanbeveel om lig te pak oor daar so paar trappe is tot onder by die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meghan A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil and beautiful.

Our stay was very lovely, and the area is very beautiful and safe. We will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashley D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil and relaxing.

Tequila Moon is a must stay if you're in the Wilderness. From the most amazing view, to a spacious flat for yourself and your partner. Its location is ideal as it's close to all the restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Het so lekker gebly, gasheer was baie vriendelik en verwelkomend. Kamer baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurence P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die uitsig was fantasties.

Sal net miskien 'n klein braaitjie hê as dit beskikbaar kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maché W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maché W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Skoon, netjiese plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie rustig, definitief die plekkie om na weg te breek veral na 'n harde week se werk.

Definitief die plekkie om na weg te breek veral na 'n harde week se werk al was dit nou net 2 daggies. Sal vir seker weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felix S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felix S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goed geleë.

Rustige landelike atmosfeer, ideaal vir 'n naweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathan R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Lovely location overlooking the river. The pictures don't do this place justice. Very neat and owner is very friendly. Felt very comfortable and at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendi S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Ek en my man het so vinnige wegbreek gevat vir ons 16de huweliksherdenking. Tequila Moon is 'n ongelooflike romantiese en rustige plekkie en ek sal enige tyd weer soontoe gaan. Die uitsig oor die water was onbeskryflik met al die voëltjies wat vroeg tot laat gesing het. Dit was 10/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money stay with stunning view of the lake.

Not our first and definitely not our last stay at Tequila Moon. Robbie is an excellent host who has thought of everything to ensure your stay is comfortable. Stunning lake views from the bedroom and stoep to boot. Would highly recommend a stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Savannah M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Savannah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, beautiful view, comfy stay.

The owner was very sweet and recommended nice markers for us to go to. The room was clean, had everything we needed. The bed was very comfortable. Definitely recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi en rustig.

Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ané K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die perfekte plek vir wittebrood of romantiese wegbreek. Rustig, pragtig, veilig en baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility, peaceful, beautiful view.

Just need solar power lights or candles for loadshedding. Stay was otherwise awesome. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Laan 683, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtgtv1I5PdiOtr1z97PIADuhD2xrr33XIhK4LfRm5SUYz1vLlxJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 683 3rd Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -33.998387895727 22.62995059496
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem