Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tergniet Stay

Selfsorg
Tergniet Stay 1
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders. 'n Bad, stort, wasbak en 'n toilet is beskikbaar in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Die slaappkamer lei na die kombuis wat 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vriesks, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is 'n wasmasjien. Daar is ook bordspeletjies vir gaste wat binne wil kuier. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n onderdakstoep wat buitesitplek en 'n pragtige tuin met braaigeriewe het.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tergniet Stay 2
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
Beskrywing

Tergniet Stay 2 het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 2 dubbelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, ketel, wasmasjien en 'n eethoekie. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix teen die muur. Die sitarea lei na die onderdakstoep wat 'n buite-eetstel en 'n binnebraai het. Gaste het toegang tot WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 4, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe005cf9effb7e4efbb8ff3ac326945d4fe1f040f61b1838456fff99fab6b920252afeeb42d2c041e1ed5476b32fd694ac279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4 Melkhout Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0663709 22.198529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem