Teri-Lemveli Lodge
- Kapasiteit: 64 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Teri-Lemveli Lodge is in die Karoo geleë, net van die N1-hoofweg af en 15 km suid van Beaufort-Wes. Die lodge bied 'n swembad buite, braaigeriewe en 'n speelplek vir kinders.
Akkommodasie beskik oor volledig ingerigte chalets naby die hoofgebou, elkeen met 2 enkelbeddens of dubbelbeddens, 'n uitvou-dubbelslaapbank, 2 enkelbeddens in die solder en privaat badkamers met of 'n bad en/of 'n stort. Daar is geriewe soos 'n TV met DStv en lugversorging. Elke selfsorg-chalet bied slaapplek vir tot 6 gaste.
Daar is ander soort kamers soos die smaakvol versierde Standaard Dubbelkamers en Gesinskamers. Dié kamers is privaat en afgesonder, onder die Stolsrivierdam en weg van die hoofgebou. Die dubbelkamers en gesinskamers is elkeen ingerig met 'n TV, waaier en kombuisie. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met gratis toiletware en 'n haardroër. Daar is ander geriewe soos gratis WiFi en braaigeriewe.
Die lodge het 'n ontbyt-restaurant op die perseel met 'n uitsig en konferensiefasiliteite. Gaste kan ook die swembad buite geniet op 'n warm somersdag.
Daar is ander doendinge in die area, soos voëlkyk, voetslaan- en bergfietsroetes. Die Karoo Nasionale Park is net 8 km van die lodge af. Die eiendom het ook die beste waarde in Beaufort-Wes. Gaste kry meer vir hulle geld in vergelyking met ander eiendomme in die dorp.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Melony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Jaar gelys 10
Ligging
- N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Teri-Lemveli Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 64 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, 14 km suid van Beaufort-Wes, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom