+78
Lodge in Beaufort-Wes

Teri-Lemveli Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 243 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Jodene D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Ongelooflike lekker plek, wens ons kon langer as een aand bly. Dit is die perfekte plek om oor te bly, al is dit net oornag of selfs 'n naweek. Die huisies is ongelooflik netjies en toegerus. Die gemeenskaplike braai area met die swemgeriewe is pragtig. Ons het ons tyd daar (al was dit bitter kort) ongelooflik geniet. Kyle was 'n baie goeie gasheer, en het vir ons gewag en die winkeltjie oopgehou. Die ontbyt die volgende oggend was bitter lekker. Alles was net een groot fees. Dit sal nou altyd ons oorstopplek wees van die Kaap af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin O
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Ons het vir ñ familie samekoms almal in die Stalkamers gebly en dit was heerlik! Dit het ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerty D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike, rustige omgewing! Rus vir die siel! Ons het baie lekker gebly! Alles wat ons nodig gehad het, kon ons daar kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Amazing! What an absolutely unforgettable weekend at this game lodge! From the moment we arrived, everything exceeded our expectations. The setting is breathtaking, with the most incredible views that instantly make you feel relaxed and connected to nature. The management team truly made our stay extra special — warm, attentive, and always going the extra mile to ensure we were comfortable and happy. You can really feel the passion they have for what they do. And the breakfast… wow! Fresh, delicious, and beautifully prepared — the perfect start to each day while soaking in those stunning surroundings. The absolute highlight? Spotting a baby giraffe! Such a magical, once-in-a-lifetime moment that made the experience even more special. We couldn’t have asked for a better getaway. Highly, highly recommend — 100%!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie O
1 nag
5.0
Mrt 2026

Die rus wat mens nodig het. Baie lekker plek om in te bly. Vir seker al my 6de keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Always a pleasure staying here. I have stayed here a few times and it is really a well-kept and secure place to stay away from the hustle. I can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Was baie aangenaam en lekker. My verblyf was aangenaam en rustig gewees, die gasvryheid en die kort rit na die kamers was asemrowend gewees. Diere by die damme en die natuur is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie dankie vir die heerlike, rustige en uiters verblyf so naby aan die N1. Puik ligging! So rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag
5.0
Feb 2026

Beslis waarde vir geld, netjies, goed onderhou en bied meer as meeste ander. Die Lodge is netjies en word goed onderhou. Ek reis gereeld van Gauteng na die Suidkaap en slaap graag oor deur die webtuiste. Hierdie Lodge is beslis een van die bestes vir oornag of vir langer tye. Ek het vroeg voor ontbyt deur die wildsplaas gery en heelwat diere gesien. Alhoewel dit ’n kleinerige plaas is, is dit duidelik dat die eienaars die hele plaas, insluitend die lodge, se onderhoud ernstig opneem. Smaaklike ontbyt is beskikbaar vanaf ’n menu met verskeie keuses. Ek sal beslis terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soreta S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustigheid en sterre mooi. Ons was vriendelik ontvang deur die ontvangdame. En natuurlik haar oulike hond, my dogtertjie was mal oor haar. Ons het heerlik gebly, swembad was verfrissend na 'n lang dag op die pad. Jy hoor nie regtig die N1 nie en die sterre in die aand is asemrowend! Ons het heerlik gebly en alles was netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar stop en oorslaap. Regte waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 243

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, 14km South of Beaufort-West, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 62 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb319d49a10577e9a5436158472d15f6ba74c390d53e42d57d5b3b4d69cc15b270db08be1b7527e41a8d75ab1ff75907bd70e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 243 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang