Terra-Nova Akkommodasie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Grzegorz H - Feb 2024
Algehele gradering
During the last 4 months, we stayed in 3 different places. This was the worst.
Ronet V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Lourens V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Rustig en stil.
Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer
Dankie Lourens, waardeer julle terugvoer.
Groete.
Nico
Sureida C - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer
Dankie Walter.
Ek hoop julle kom gou weer kuier.
Sterkte met jou nuwe lense!
Paul K - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Paul. Dit is goed om te hoor dat julle my akkommodasie geniet het.
Groete.
Nico
Marlene B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer
Dankie Marlene vir jou terugvoer en julle ondersteuning.
Vriendelike groete.
Nico
Riandi N - Mrt 2023
Algehele gradering
Awsome tyd gehad in 'n kort tyd!
Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer
Dankie Riandi.
Dit is altyd lekker om gaste te akkommodeer wat die eenheid aangenaam vind en die eenheid in dieselfde toestand verlaat soos wat dit aangebied was met hul aankoms.
Seenwense,
Nico
Juanita S - Feb 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf, vriendelike ontvangs.
Terra-Nova Akkommodasie se terugvoer
Februarie is tradisioneel n baie warm maand in die Kaap. Wees maar bewus daarvan indien jy dit oorweeg om in daardie tyd die wynlande te besoek. Selfs die waaiers verplaas net warm lug. Lugreeling word egter oorweeg vir die toekoms.
Dewald K - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Willie L - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, rustig, vriendelik asook veilige parkering.
Henko D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf perfek geleë.
Robbie N - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable and great service.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap