Terra-Nova Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Terra-Nova Akkommodasie bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Durbanville. Gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.
Die Tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisarea het 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koddiemaakgeriewe.
Ander geriewe sluit 'n klein sitarea met 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste en 'n TV met die volledige DStv-pakket in. Daar is gratis WiFi. Gaste het hul eie beskutte binnehofarea met sitplek en 'n ingeboude braai.
Die Julia-eenheid is 'n oopplan-eenheid wat slaapplek bied aan 2 gaste en 'n koningingrootte-bed het. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n stoof toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gemaklik bank en 'n eetarea vir 2 gaste in.
Daar is veililge parkeerplek in 'n motorhuis wat gesluit kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Terra-Nova Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Suikerbosweg 14, Durbanville, 7550, Wes-Kaap