Terrace 563 @ Mykonos

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Terrace 563 @ Mykonos is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste in Langebaan se gewilde Club Mykonos Resort aan die Weskus. Die woonstel is op die tweede verdieping en kan moontlik ontoeganklik wees vir diegene wat moeilik stap.

Die ateljee-eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n koningingrootte-bed wat met wit perkalline oorgetrek is, 'n sitkamer met 'n eetarea, en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Handdoeke en alle badkamergeriewe word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n komplimentêre WiFi-koepon vir 250 MB internet in.

Gaste het buite toegang tot 'n balkon met braaigeriewe wat net vir houtskool geskik is. Die balkon bied 'n uitig op die baai en die putt-putt baan. Parkeerplek met skaduwee is beskikbaar.

Die oord het 'n casino, speletjieskamer, gimnasium, swembaddens binne en buite, 'n putt-putt baan, tennisbane en 'n wassery. Daar is ook verskeie restaurante en winkels. Pret doendinge word ook aangebied om volwassenes en kinders te vermaak.

Slaapplek

'n Bespreking by Terrace 563 @ Mykonos sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Terrace 563 @ Mykonos gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za