Terrace Lofts

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Terrace Lofts is in Standerton geleë en bied gaste gerieflike blyplek naby die sakekern en skole.

Ons het 4 moderne oopplan-eenhede vir gaste om van te kies, en elkeen het sy eie privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed in die solderkamer en ons kan op versoek 'n enkelbed vir 'n kind byvoeg in die sitkamer.

Die grondvloer beskik oor die kombuis, die oopplan-sitkamer, die eetkamer, asook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n stoof.

In die sitkamer is daar 'n TV met DStv, WiFi-toegang is beskikbaar en elke eenheid het 'n braaiplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Terrace Lofts gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za