Terrace Lofts
25 resensies
Selfsorg
Beskrywing
Die kamers is modern gemeubeleer en elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eenheid het slaapplek vir 3 gaste. Elke eenheid het 'n dubbelbed, maar 'n enkelbed kan op versoek vir 'n kind bygevoeg word. Daar is 'n badkamer met 'n stort, en die oopplan-sitkamer en -kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en stoof. Daar is ook 'n TV met DStv en WiFi-toegang beskikbaar vir alle eenhede. Elke eenheid het ook 'n braaiplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-straat 39, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom