Umhlanga Akkommodasie by Tesorino B&B | LekkeSlaap
+8

Tesorino B&B

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 34, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 390 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tesorino is in die eksklusiewe Natalse dorpie, Umhlanga Rocks geleë. Dit is binne maklike stapafstand van die strand, dorp en verskeie uitstekende restaurante af. Die B&B is ook net 15 minute van Durban af en 25 minute van Durban se Internasionale Lughawe af.

Die B&B het 2 elegante "Deluxe"-dubbelkamers, 2 standaardkamers (dubbelbed of 2 enkelbeddens) en 'n "executive"-/wittebrood-suite. Elke kamer het 'n eie balkon met 'n koffietafel en stoele. Van die kamers kyk uit op die swembad en tropiese tuin met uitsigte oor die see. Let asseblief daarop dat die huis wel trappe het. Alle kamers het 'n TV, DStv, lugversorging, teeskinkbord, haardroër en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook yskassies in die kamer of toegang tot 'n yskassie in die geval van die standaardkamers. Die "executive"-/wittebrood-uite het 'n kleedkamer en volledige en suite-badkamer.

Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.. 'n Vol Engelse- en kontinentale ontbyt is by die tariewe ingesluit.

Ons het lieflike swembad-dekstoele vir gaste om op te ontspan in ons baie afgesonderde tuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Tesorino B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Stanley Grace-singel 34, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tesorino B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 390
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stanley Grace-singel 34, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NjZlZDY5LTg3NmEtNGM2NC1iYzNiLWI2N2E5ZGJhODg3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 390  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 34 Stanley Grace Cres Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -29.730312386445 31.080858707428
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za