Thaba Lenaka

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thaba Lenaka is 'n ruim, luukse selfsorgkothuis op 'n 30 ha privaat wildplaas, sowat 8 km vanaf Bela-Bela. Luilekker oomblikke met ongelooflike uitsigte van die Waterberge wag op jou. Thaba Lenaka is direk langs die gewilde Klein Kariba Vakansie-oord, net 1 uur van Pretoria af.

Die kothuis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, asook sy eie dek. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n addisionele stapelbed en sy eie volledige en suite-badkamer. Die eenheid het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, en 'n oopplan-eetarea en sitarea.

Daar is 'n gasbraaier op die groot dek.

Slaapplek

'n Bespreking by Thaba Lenaka sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thaba Lenaka gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 300 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za