LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Gastehuis in Pretoria-Oos

Thabiso Guesthouse



  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 143 Nicolette Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Thabiso Guesthouse is op 'n hoë rand met 'n uitsig oor Meyerspark in Pretoria en bied gerieflike verblyf en eksklusiewe diens in 'n Toskaanse gastehuis.

Daar is 8 gastekamers met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Kom geniet egte Suid-Afrikaanse gasvryheid in ons restaurant waar middag- en aandete op versoek bedien word. Gaste kan ook 'n privaat, romantiese aandete of 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai op die stoep geniet. Die gastehuis bied WiFi, lugversorging, 'n kluis en veilige parkeerplek. Gaste kan van die swembad, privaat Jacuzzi of sauna gebruik maak indien vooraf gereël.

Thabiso Guesthouse bied lughawevervoer en daguitstappies na townships. Heerlike masseer- en pedikuursessies kan ook gereël word. Daar is heelwat inkopiesentrums in die omgewing en ander besienswaardighede soos die Uniegeboue en Dinokeng Wildreservaat.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe

Kamers

Sakpaskamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n stort wat gedeel word. Daar is 'n lessenaar, sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, haardroër en yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Klein kindertjies moet te alle tye onder volwasse toesig wees.
Inkloktyd: Vanaf 14:00. Indien jy na 20:00 arriveer, kontak asb. ontvangs om alternatiewe reëlings te tref.
Uitkloktyd: 10:00. Spesiale reëlings kan getref word deur ontvangs vroegtydig te kontak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sakpas-suite
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n stort. Daar is 'n lessenaar, sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër en yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Klein kindertjies moet te alle tye onder volwasse toesig wees.
Inkloktyd: Vanaf 14:00. Indien jy na 20:00 arriveer, kontak asb. ontvangs om alternatiewe reëlings te tref.
Uitkloktyd: 10:00. Spesiale reëlings kan getref word deur ontvangs vroegtydig te kontak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Platinum Kamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Daar is 'n lessenaar, sekere DStv-kanale, yskassie, lugversorging en balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Klein kindertjies moet te alle tye onder volwasse toesig wees.
Inkloktyd: Vanaf 14:00. Indien jy na 20:00 arriveer, kontak asb. ontvangs om alternatiewe reëlings te tref.
Uitkloktyd: 10:00. Spesiale reëlings kan getref word deur ontvangs vroegtydig te kontak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Executive Suites
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite het 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 'n yskassie, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, sekere DStv-kanale en 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Klein kindertjies moet te alle tye onder volwasse toesig wees.
Inkloktyd: Vanaf 14:00. Indien jy na 20:00 arriveer, kontak asb. ontvangs om alternatiewe reëlings te tref.
Uitkloktyd: 10:00. Spesiale reëlings kan getref word deur ontvangs vroegtydig te kontak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Stephan B
1 nag
5.0
Jun 2024

Goed. Rustige, veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag
4.0
Mrt 2023

Goeie waarde vir geld. Goeie waarde. Kan bietjie skoner wees. Bed se matras oud.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tano B
1 nag
5.0
Jan 2022

Baie vriendelik. Baie netjies. Sal Thabiso gastehuis vir enigeen wat daar naby verbygaan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Die lugversorging het nie gewerk nie. Ontbyt was koud bedien. Andersins lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoleka K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

A pleasant place to stay away from home. My husband and I had a pleasant stay away from home. The staff, environment, etc. were full of tranquility. I would recommend the place to anyone. Thank you, Thabiso family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabiso
Thabiso Guesthouse
It was such a great honour to have you and your husband in our home and we are so happy that you enjoyed your stay and that you are happy with our service. We look forward to seeing you again. Thank you so much


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thabiso Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Thabiso Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Sakpaskamer
B&B
Sakpas-suite
B&B
Platinum Kamer
B&B
Executive Suites
B&B

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Klein kindertjies moet te alle tye onder volwasse toesig wees.
Inkloktyd: Vanaf 14:00. Indien jy na 20:00 arriveer, kontak asb. ontvangs om alternatiewe reëlings te tref.
Uitkloktyd: 10:00. Spesiale reëlings kan getref word deur ontvangs vroegtydig te kontak.

Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

143 Nicolette Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjOTIyMDJhLTUyYzktNGY0ZS05MTc5LWY3MzM5YmJhOWYyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 143 Nicolette Street Meyerspark 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.744386 28.304031
Soek in 'n groter streek