LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thabong Guesthouse | LekkeSlaap
+48

Thabong Guesthouse

20 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 4 Nov 2019 tot 1 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Denneweg en Springsstraat , Brakpan, 1549, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thabong Guesthouse is in Brakpan geleë en bied luukse akkommodasie in Gauteng. Die huis is naby al die geriewe en toegangspaaie, N17 ingesluit. Ons is net 4,2 km van Carnival City af geleë.

Gasteverblyf bestaan uit kamers wat pragtig versier is en elk sy eie badkamer en koningingrootte-bed het. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Van die kamers het lugversorging en gratis WiFi is 'n ekstra bonus.

Gaste kan gerus in die kroeg kuier waar hulle kan ontspan of 'n wedstryd op die groot platskerm-TV kyk. Daar is 'n Jacuzzi wat oor die pragtige swembad uitkyk. Veilige parkeerplek word voorsien in 'n veilige, beskutte area.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Thabong Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • H/v Denneweg en Springsstraat , Brakpan, 1549, Gauteng
  • Gaste dink Thabong Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Denneweg en Springsstraat , Brakpan, 1549, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANO329PmnKQgjbhu0eBRx87Kabor64Lh1M8jqBPfb3MalOcK9UU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Corner of Denne Road and Springs Road Brakpan 1549 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.260473715506 28.360262050262
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!