Thanda Tau
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooikraal Plaas 454, Afrit 107, N3 Reitz/Roadside-afrit, Roadside, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Thanda Tau is gerieflik langs die N3 tussen Johannesburg en Durban, sowat 200 km buite Johannesburg, geleë. Hier kry gaste die geleentheid om Suid-Afrikaanse kuns en kultuur te geniet terwyl hulle heerlike plaaslike kos kan eet en die omgewing kan verken. Thanda Tau bied verblyf aan enige soort reisiger.
Verblyf bestaan uit 11 luukse chalets met Netflix, platskerm-TV's, linne, badhanddoeke, komplimentêre toiletware, 'n haardroër, 'n bad of stort, 'n Café Lux-koffiemasjien en ampules, 'n yskassie en 'n kluis. Die chalets het toegang tot gemeenskaplike badkamers met storte, asook 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuis.
Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste heerlike Suid-Afrikaanse disse kan geniet. Daar is ook 'n deli, geskenkewinkel, bakkery, 'n koffiesitkamer, 'n wynboetiek en 'n mikrobrouery. Gaste kan onder die priële ontspan terwyl die kinders in die tuin speel.
Thanda Tau is ideaal op dieselfde perseel as 'n vulstasie, die OK Express en die Spur Grill and Go geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rooikraal Plaas 454, Afrit 107, N3 Reitz/Roadside-afrit, Roadside, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Thanda Tau het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rooikraal Plaas 454, Afrit 107, N3 Reitz/Roadside-afrit, Roadside, 9835, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom