Sabie Akkommodasie by Thandamanzi Self-catering | LekkeSlaap
+70

Thandamanzi Self-catering

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R489 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thandamanzi is 'n selfsorgkothuis op 'n pragtige, historiese plaas in die buitewyke van Sabie. Dis aan die oewer van die Sabierivier geleë en is stapafstand van die middedorp af.

Die kothuis het 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is slaapplek vir 'n derde persoon op 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof en oond, en 'n yskas-vrieskas. Daar is ook gemaklike sitplek in die oopplan-sitarea.

Gaste kan lekker op die veranda sit en die uitsigte oor die Sabierivier, op die berge en die voëllewe geniet. Thandamanzi is ook lekker naby die Krugerwildtuin, God's Window, Pelgrimsrus en talle watervalle.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Thandamanzi Self-catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Thandamanzi Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R489
per nag (plek vir 2)
Vanaf R489
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lydenburgweg 91, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0OGMwNTI2LWFhZjYtNGUxOS05NDRiLTNmYzdkOTdmMDdlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R489  per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 91 Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.09030175862 30.775891542435
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za